Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montagu Meander

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 8, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Montagu Meander is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Montagu, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en stil verblyf. Die verblyf is stapafstand van die natuurtuin en die staproetes en bergfietsroetes in Montagu af. Dit is minder as 1 km vanaf die hoofstraat.

Ongelukkig word die verblyf deur beurtkrag geraak, maar 'n kragtige lig en gasstoof/oond maak dat gaste steeds gemaklik sal wees.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, elektriese ketel en 'n gasketel, koffiesuier, verskeie potte en 'n pan, 'n plat rooster en nodige kooktoebehore, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. . Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en doendinge soos voetslaan- en bergfietsroetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Van Zyl-straat 8, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 8, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2159fa27c357aa976868e7af4f6584221b425634cac3b0f8a4fabf9d3212acb1bdbf54471c89a9e705827e200ec407d82e6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 8 Van Zyl Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.7943496 20.12616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang