Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montanus

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 664

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Montanus
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Herkie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie T

Sal definitief aanbeveel vir klein en groot groepe tot en met 8 mense.

Ja, elke kamer het sy eie vol badkamer met bad en stort. Alle geriewe wat insluit elektriese en gasoond, verhitters in kamers en lugversorging in leefarea. Fantastiese uitsig.

Jurie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Gerieflik en skoon.

Ons het vir seker baie lekker gebly. Ek het gedink daar is lugversorging in die kamers ook, so het bietjie warm geslaap, maar nie sleg nie. Ons kon nie die wasmasjien kry om te werk nie. Vier mense het probeer, maar dit was nie noodsaaklik nie. Oor die algemeen was dit lekker en gerieflik.

Montanus se terugvoer

Thank you for your review, Jurie. It's a pity you didn't give me a call about the washing machine. We could have sorted it within minutes. Kind regards, Gavin

Montanus
Pw H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pw H

Baie lekker gebly. Sal Montanus vir seker aanbeveel.

Ruim, pragtige uitsig en baie netjies.

Elsa D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa D

Gesellige twee dae in mooiste omgewing.

Pragtige en luukse verbly in mooi, veilige en skoon huis wat goed toegerus is.

Marisa A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa A

Pragtig geleë, pragtige uitsig en huis.

Pragtig geleë met 'n pragtige uitsig!

Rentia H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia H

Ons het verskriklik lekker gekuier en super bederf gevoel met die goeie kwaliteit linne en handdoeke!

Die huis was super netjies, smaaklik gemeubileer en toegerus (in ons opinie bring die foto's nie als tot volle reg nie). Ons het dit uitsigte oor die berge en Clarens baie geniet. Die feit dat die huis net een van twee in 'n straat was, was ook 'n bonus. Alhoewel ons oor 'n langnaweek in Clarens gekuier het, en die Saterdag 'n super besig dorp geniet het, kon ons teruggaan na die rustigheid van Montanus. Die kaggel was 'n ekstra bonus met die koel reënaande. Werklik 'n lekker bly, gerieflik geleë om die dorp en stilte te kombineer!

Edward O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward O

Skoon, netjies en baie ruim.

Baie lekker gebly vir die naweek. Die huis het alles wat nodig is en is 'n baie gemaklike opset.

Johan B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Security is top, nice view and outlay of house living room, kitchen is great.

See stars.

Nan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nan K

Perfek vir 'n groter groep vriende of familie.

Montanus is ideaal vir 'n groter groep. Dis 'n baie mooi plek met alles wat nodig is.

Nico E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Lovely house with amazing views of Clarens.

Had a lovely stay, a different view of Clarens from this side of the mountain. The house is very comfortable and clean.

Lourika G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika G

Wat 'n wonderlike naweek!

Montanus is 'n baie netjiese, skoon, pragtige huis wat alles bied wat ons as gesin nodig gehad het vir 'n heerlike naweek! Ons as gesin van 6 was in Clarens vir 'n familie troue. Ons verblyf in Montanus het die perfekte geriewe gebied en die huis is ook perfek geleë, naby alles. Sal beslis aanbeveel en weer in toekoms daar tuis gaan.

Darlene M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darlene M

Ons was baie tevrede met die verblyf. Montanus is 'n pragtige huis! Sal beslis weer daar wil bly.

Die uitleg van die vertrekke is lekker groot en gerieflik. In 'n mate bietjie privaat wat ook beter is. Baie dankie!

Pj C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj C

Perfect.

Wonderful, spacious, views everywhere.

Marius L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

We had a fantastic stay and would recommend it to anyone and. Will definitely be back.

One of the best weekend getaways and not too far from Johannesburg.

Jason I - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason I

Great location and home well-equipped, beds comfortable.

Please address the issue with oven, only works on grill. DStv remote needs the batteries to be replaced. Braai light not working. A welcome pack, with biscuits, milk and fruit juice etc. will add a nice touch. Overall a great holiday home, will be back.

Montanus se terugvoer

Thank you for your review.
The points you raised have all been attended to and working well.
On the note about supplying refreshments, this would certainly increase the price of everyone's stay and with the cost of electricity, rates etc increasing, we are trying to keep our tariffs as affordable as possible.
So although this point would be welcome in any venue, we do not want to add to the cost of accommodation when these things can quite easily be supplied by the guests themselves.
Kind regards

Montanus
Erenst M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erenst M

Pragtige, skoon en netjiese plek.

Montanus is een van die mooiste plekke waar ons al in Clarens tuisgegaan het. Daar is die mooiste uitsig, dit is veilig, stil, baie skoon en netjies. Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Dit is ideaal vir 2 gesinne of 'n groot familie en elke kamer is privaat met sy eie badkamer.

Cornel B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Clarens op sy mooiste.

Die mooiste uitsig oor Clarens wat jy kan kry in 'n ongelooflike mooi en veilige huis.

Alta L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Baie netjies en stylvol.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die huis is netjies, stylvol en skoon met 'n asemrowende uitsig oor Clarens en pragtige berge. Dis ook baie gerieflik dat elke kamer 'n eie badkamer het.

Alex C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex C

Lekker rustig.

Baie lekker, net bietjie diep in die estate, wat die heen en weer ry irriterend gemaak het.

Christa F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F

Pragtige eenheid, mooi uitsig en baie sentraal geleë.

Montanus het alles wat mens nodig het vir 'n wegbreeknaweek. Pragtige, netjiese plek met 'n mooi uitsig oor die dorp. Sal dit beslis aanbeveel.

Piet L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Dit was absoluut fantasties 5 ster.

Dit is sekerlik een van die beste plekke wat ons al ooit in gebly het. Fantastiese huis met mooi uitsig. Skoonmaakdienste ens. Gehalte gewaarborg.

Susan C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Baie lekker.

Ons was 'n groep van 8 wat met ons Harleys gereis en daar oorgebly het. Huis was baie gerieflik en skoon, met die mooiste uitsig! Ons sal definitief weer daar gaan bly en dit aanbeveel met die grootste vrymoedigheid.

Hannes H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes H

Fantastiese ligging en verblyf.

Alles was goed en ons het baie lekker gebly!

Maike O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maike O

Wegbreek stilte, spasieus en veilig, maar lekker naby dinge om te doen: Clarens en Golden Gate.

Sien die sterre.

Michaella M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaella M

Beautiful home indeed. Highly recommended.

The only negative comment is that there was some broken glass on the carpet in the lounge. Other than that everything was perfect.

Naomi K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi K

Kos vir die siel.

Netjies, mooi, rustig en alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek. Sal dit beslis aanbeveel.

Inge L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inge L

Lekker verblyf met 'n mooi uitsig.

Ruim, toegerus en skoon. Bonus is elke kamer het sy eie badkamer. Waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf and Leisure Estate 51, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5Nzc4MTFjLTM5MGUtNGM1Zi04MTc3LTFkMWUzZjlhNTFmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 27 5 1 5 51 Clarens Golf and Leisure Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506856430277 28.42864156752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang