Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montpellier De Tulbagh

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Annamarie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Medisyne vir jou siel. Amazing setting en kuier altyd heerlik. Sal graag langer wou bly. Love die stilte en natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het ander Kaapse vriende by Montpellier De Tulbagh ontmoet vir 'n winter langnaweek. Wat 'n voorreg om op so 'n ongelooflike mooi plek te kon bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker op die plaas. Ons het dit baie geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzy J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beste wyn, lekker swembad, vriendelike mense. Ons het heerlik gebly! Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imogen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Worth it! Beautiful farm! Great value for money! Cute little cottages with lovely living room areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Beautiful spot and quaint little cottage on a charming farm. We loved our thatch cottage (Rietdakkies) and how rustic it all was. The farm is beautiful, and we enjoyed the pool and deli. There are parts of the cottage that need maintenance as it is getting very old, such as the wooden benches and deck. Otherwise, a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2024

Rustig, privaat en heerlike omgewing. Klein probleme, muurproppe werk nie, waterafvoerpyp in kombuis is heeltemal verstop. Musiek op terrein (by wynproe-area) is bietjie oorweldigend. Maar dit is heerlik rustig, privaat en 'n goeie rusplek!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Lekker plaasomgewing. Die plaas is baie mooi en die plekkie het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Nick S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2024

Want to come back (in summer) to enjoy the surroundings of the farm. A lovely place with all we required, especially the fireplace in the room was good enough to heat up the place and make it cozy with the cold and wet weather this winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twee Jongen Gezellen-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41fa29a7c375be06717d0c3284acfa0525d5851fb36fddfa189ca6e3b707b0a5f669bc7bc9a570fc31f32758ceaaff921bbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 76 5 1 4 Twee Jongen Gezellen Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.274840164165 19.11098340385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang