MonTQ Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 162
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Nugent P - Sep 2024
Algehele gradering
Amazingly wonderful.
Nugent P - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent.
Elizabeth Joy C - Aug 2024
Algehele gradering
We will be back!
MonTQ Guest House se terugvoer
Dear Joy, thank you for your review. It was a pleasure hosting you. Looking forward to seeing you soon.
François N - Aug 2024
Algehele gradering
Welaangename verrassing!
Carmen V - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect location, friendly staff, good hospitality.
Jan H - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
MonTQ Guest House se terugvoer
Beste Jan, baie dankie dat julle MonTQ Gastehuis gekies het. Bly julle het ons mooi dorpie geniet.
Eliz-marie V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker oornag plek! WiFi is skoon, netjies en het alles wat jy nodig het.
Benn-john B - Jun 2024
Algehele gradering
It is near restaurants and shops.
Joan J - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Julia R - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
MonTQ Guest House se terugvoer
Hello Julia, baie dankie vir jou ongelooflike mooi review. Ek is baie dankbaar dat ons plekkie jou verblyf gerieflik en lekker gemaak het. Hoop ons sien jou vinnig weer.
Johann V - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, goeie ligging, veilig.
Stephanie C - Mei 2024
Algehele gradering
Ons verblyf was gemaklik en sentraal.
MonTQ Guest House se terugvoer
Liewe Stephanie, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit baie.
Ettienne M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal weer daar bespreek.
Pierre B - Mei 2024
Algehele gradering
We felt at home.
Leandi S - Mei 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon en baie vriendelik.
Angel S - Apr 2024
Algehele gradering
Quaint stay in a lovely town.
Lees meerMelody F - Mrt 2024
Algehele gradering
Totally enjoyable. Would like to go back again one day.
Carl G - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles super.
MonTQ Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment, ons waardeer dit.
Hantie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf - eerste klas!
Esna T - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en silwer skoon.
Jakobus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Rudi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was n 1ste besoek aan Montagu, sal beslis weer terugkeer.
Helma N - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie vriendelik en gasvry.
Heidi V - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent!
Bernice S - Jan 2024
Algehele gradering
Transcending.
Gert S - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was amazing.
Michael J - Jan 2024
Algehele gradering
See you again soon.
Elsabe H - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker sentraal geleë. Loopafstand van alles. Gastehuis.
Hayley B - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and cozy.
Anton D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Renet L - Sep 2024
Algehele gradering
Knus, lekker kos en vriendelike personeel.
Sias K - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker kamer vir 'n nag of twee.
Keren E - Feb 2024
Algehele gradering
Quaint and lovely, it was a relaxed, easy stay.
Nolene A - Apr 2024
Algehele gradering
Vryheid om in en uit te beweeg. Rustig.
Marchant V - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful town full of welcoming people. Joubert House is a stand out.
Petro Diane J - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed.
Geraldine L - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Bronwyn C - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Trevor A - Feb 2024
Algehele gradering
Good.
Lidia J - Aug 2024
Algehele gradering
As bed nie lekker slaap nie, dan is die ervaring onbevredigend.
MonTQ Guest House se terugvoer
Liewe Lidia, baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal definitief aandag gee aan die ongerief.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Adriana G - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige dorp en heerlike verblyf.
Lynette V - Nov 2023
Algehele gradering
Verkenning van al die dorpe op R62.
Martiens J - Sep 2023
Algehele gradering
Asemrowende mooi dorp!
Janine V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties. Wonderlike gasvrou. Baie veilig en baie skoon.
Luhani V - Aug 2023
Algehele gradering
Hartlik verwelkom.
Ralph A - Jun 2023
Algehele gradering
The location is the best around all the activity in town.
Lizanne T - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect for quick layover.
Gerrie O - Mei 2023
Algehele gradering
Tuis gevoel. Sal weer in die vriendelike dorp kom kuier.
Janine O - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik, skoon, netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel. Baie vriendelik ontvang en ingeboek!
MonTQ Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle bespreking by MonTQ Gastehuis, ons is bly jul het lekker gekuier en hoop om jul spoedig weer te sien.
Marieke C - Mei 2023
Algehele gradering
Was heerlik, skoon en netjiese verblyf! Baie dankie, ons sal weer die area besoek.
Philip V - Mei 2023
Algehele gradering
Oornag.
Peter N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie skoon, vriendelik in die mooiste dorp.
Craig B - Apr 2023
Algehele gradering
Very clean and neat accommodation.
Hanneke N - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie sentraal.
Johan O - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig daar en vriendelik ontvang.
Fred W - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice and pleasant.
Kotie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Danielle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie nice.
MonTQ Guest House se terugvoer
Baie dankie Danielle so bly julle het lekker gebly. Hoop om jul spoedig weer te sien.
Lucas S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en die personeel was puik en baie vriendelik.
Jan K - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Greg R - Jan 2023
Algehele gradering
It is a nice place and the staff and owner are tops. I would go there anytime again.
Ronell V - Jan 2023
Algehele gradering
Aangename atmosfeer en ons het heerlik ontspan. Vriendelike personeel het ons dadelik laat tuis voel.
MonTQ Guest House se terugvoer
Baie dankie Ronell, ek is bly jul het dit saam met ons geniet.
Anton S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie.
Gerrie B - Des 2023
Algehele gradering
Goed.
Marietjie E - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld. Skoon en netjies.
Marike S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, by vriendelike en gasvrye mense.
MonTQ Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul verblyf by MonTQ, hoop om jul spoedig weer te sien.
Michael H - Mrt 2023
Algehele gradering
It was just a one night stay in a wonderful guest house.
Cf P - Mrt 2023
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid: 5-ster-diens teen 'n 3-ster-prys!
Janine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Nice little stop over. Central and aircon a bonus!
MonTQ Guest House se terugvoer
Good day Janine, thank you for your stay with us, hope to see you soon.
Reenen L - Jan 2023
Algehele gradering
Was rustig.
Jeremy T - Nov 2023
Algehele gradering
Central and convenient.
Elzette J - Okt 2023
Algehele gradering
The stay was good.
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike oornagplekkie in 'n pragtige dorpie met soveel karakter.
Lees meerMagda K - Sep 2023
Algehele gradering
In die hart van Montagu.
Doris B - Jun 2023
Algehele gradering
Nice and clean.
Nicole M - Apr 2023
Algehele gradering
Great place.
Leonard S - Apr 2023
Algehele gradering
Most enjoyable.
Colin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gastehuis geleë langs hoofpad. Nogtans heerlik gebly.
Ursula M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige tydjie gehad.
MonTQ Guest House se terugvoer
Dankie vir jul besoek by MonTQ Gastehuis, hoop ons sien jul gou-gou weer.
Esna T - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly.
Isla V - Des 2023
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Leonard S - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en 'n rustige plekkie. Ek was goed versorg.
Bev G - Des 2023
Algehele gradering
Conveniently located accommodation.
Louis S - Des 2023
Algehele gradering
Voldoende vir 'n aand se oorslaap.
Ronel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik ontvang.
Uys B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie sentraal geleë.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
John S - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely position but poor hospitality.
MonTQ Guest House se terugvoer
Good day John, thank you for your review. Always a place for improvement.
Abram Julius J - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Deborah D - Des 2022
Algehele gradering
A wonderful stay.
Samantha M - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike verrassing.
Welma G - Okt 2022
Algehele gradering
Rustigheid in die dorp.
MonTQ Guest House se terugvoer
Hallo Wilma, baie dankie vir jul kuiertjie, waardeer julle bespreking.
Wouter O - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi, netjies, skoon, gerieflik en eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Anton L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Joe Z - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Johannes J - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend en sal weer gebruik maak van MonTQ.
James S - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker.
MonTQ Guest House se terugvoer
Baie dankie James, bly jul het dit geniet.
Sonja D - Jul 2022
Algehele gradering
Ons was net een aand daar, maar het welkom gevoel, lekker geslaap en heerlike ontbyt ook daar geniet.
Riaan B - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasies, privaat en warm.
Dawid R - Mei 2022
Algehele gradering
Perfek geplaas in mid-dorp.
MonTQ Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek glo ons sien jul vinnig weer.
Andre S - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Ina B - Des 2022
Algehele gradering
Baie goed, baie dankie.
Annamarie T - Okt 2022
Algehele gradering
Staff is baie vriendelik en behulpsaam.
Cedric L - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker sentraal geleë, so baie gerieflik om die dorp te voet te verken.
MonTQ Guest House se terugvoer
Baie dankie Cedric.
Caromien D - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastic.
MonTQ Guest House se terugvoer
Baie dankie sien jul vinnig weer.
Johan M - Jun 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë.
Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies. Mooi, ou, historiese gebou.
Heidi L - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Lees meerAt B - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Leon S - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Wilna B - Okt 2022
Algehele gradering
Ek is vriendelik ontvang. Dit was rustig en die personeel was daarop ingestel om in my behoeftes te voorsien.
Lees meerKevin K - Sep 2022
Algehele gradering
Convenient location but the place needs some TLC.
Lees meerBerlinda P - Jan 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Tess B - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, ons het dit baie geniet.
Raymond S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, vriendelike mense en lekker kos.
MonTQ Guest House se terugvoer
Beste Raymond,
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Christoff
Marinda T - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gesellig en vriendelike mense.
MonTQ Guest House se terugvoer
Beste Martha,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit dit opreg.
Geniet julle tyd in die Kaap en ons hoop ons sien julle weer. As julle weer kom, bring asb. bietjie bosveld hout saam.
Groete,
Christoff en Lana
Kobus N - Des 2019
Algehele gradering
Lekker kamers en baie gasvryheid.
Graeme R - Des 2019
Algehele gradering
Four Oaks Guesthouse comfortable with nice restaurant, unfortunately neighbours to this guesthouse made for an uncomfortable stay.
Coenraad W - Nov 2018
Algehele gradering
Die gastehuis was gerieflik op vele vlakke en perfek vir die doel!
Lees meerAnonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Joheine A - Des 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en aangenaam.
Hannes H - Des 2017
Algehele gradering
Dit was uitstekend. Sal engie tyd weer daar tuisgaan.
Nadia B - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marnus F - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Eurica P - Apr 2017
Algehele gradering
Hulle was baie gasvry en het my baie welkom laat voel.
Beatrice D - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese oornaggeriewe.
Christiaan C - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap.
Lees meerAmelia H - Mei 2017
Algehele gradering
Huis weg van jou huis!
Elaine P - Apr 2017
Algehele gradering
Sal weer daar tuisgaan vir baie kort tydperk.
Lees meerMariette W - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig en goed ingerig.
Japie N - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie kwalitiet verblyf.
Johan H - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Ria V - Des 2017
Algehele gradering
Ligging is nie ideaal nie en die kamer het nie aan ons verwagtinge voldoen nie.
Etienne D - Mei 2017
Algehele gradering
'n Pragtige gerestoureerde plek, wat smaaklike ontbyte en aandetes gee.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Roger R - Aug 2017
Algehele gradering
Rooms are tiny.
Larissa O - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens, sentraal geleë.
Marius R - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike gerieflike netjiese verblyf.
Daniel V - Sep 2016
Algehele gradering
A small 100 years characteristic guesthouse with an excellent restaurant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Klein gastehuis met 'n eeu oue karakter en fantastiese restaurant.
Montagu het 'n lang geskiedenis en Four Oaks is deel daarvan. Die kamers was skoon en die diens was wonderlik. Die restaurant was 'n groot verrassing met gehalte kos van hoë waarde.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dr Jp H - Okt 2015
Algehele gradering
Besonder aangenaam.
MonTQ Guest House se terugvoer
It was wonderful to welcome you back to the guesthouse
we so glad you enjoyed your stay again and look forward to hosting you when you in the area again
Kind Regards
Simon
Dr Jp H - Sep 2015
Algehele gradering
Besonder aangenaam, voldoen aan alle verwagtinge.
MonTQ Guest House se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review. I am happy to see you enjoyed your time with us. We look forward to hosting you again
Kind Regards,
Simon
Corlia B - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlike en netjiese verblyf.
Daniela C - Apr 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Arlene R - Mrt 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Carol L - Nov 2015
Algehele gradering
Die mees onvriendelike gasheer ooit!
Lees meerWilhelmina V - Apr 2014
Algehele gradering
Mooie kamers, schoon en goed verzorgd.
Johan B - Mrt 2014
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam!
Mieke D - Jan 2014
Algehele gradering
Fantastische verrassing achter de witte muren, met verrukkelijk eten en prachtige wijn.
Villiers D - Jan 2014
Algehele gradering
Puik!
Graeme T - Jun 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik, vriendelik en die kos is wonderlik!
Richard C - Des 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
John G - Mrt 2014
Algehele gradering
Resturant excellent!
Hilton S - Feb 2014
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed my stay. The room was comfortable, the food was excellent
Banie E - Feb 2014
Algehele gradering
Heerlik ontspannend in pragtige omgewing.
Dale J - Okt 2013
Algehele gradering
Friendly; great food; great value
Simon S - Apr 2011
Algehele gradering
5 star home living
Karen G - Des 2011
Algehele gradering
We (including our three young children) felt warmly welcomed !
Glyn D - Okt 2011
Algehele gradering
A really good personal experience.
Maureen M - Aug 2010
Algehele gradering
Joanne E - Okt 2010
Algehele gradering
Wonderful hosts and the food was divine
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langstraat 46, Montagu, 7405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang