Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moreson Manor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Dorette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Beautifull old-world charm. Very friendly hosts. Very comfortable. Love the historical building and furniture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Vriendelike diens, goeie fasiliteite. Die eenheid het 'n heerlike ou-plaas-gevoel en dis ook nie te ver om na die middedorp te stap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie
Moreson Manor
Baie dankie Hennie Until we meet again, take care and stay safe. From Harold and Natalie Moreson Manor.

Brink V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Vinnig, vol aksie. Ek het super lekker gebly, pragtige plek, swembad is die kersie op die koek. Amazing people!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie rustig gewees. Harold en sy vrou was baie gasvry gewees. Ons het so welkom gevoel, asof ons by ons eie huis was. My klein kinders het dit so geniet en was baie gemaklik gewees. Dit was voorwaar 'n heerlike wegbreek gewees en sal graag weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Kort en kragtig. Skoon, gerieflik en ouwêreldse charisma en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie
Moreson Manor
Baie dankie en may 2022 be a wonderful year in every way. Van Harald en Ek, Natalie

Des G
1 nag
4.4
Okt 2022

Vriendelike gasvrou. Wonderlike uitsig oor die vallei. Gemaklike oornagverblyf met 'n swembad in die hart van die Riebeek-vallei.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf
4.2
Nov 2022

Verblyf is oor die algemeen baie lekker. Een kamer het bietjie muf/minder aangenaam geruik. Verder alles gehad en gekry wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natalie
Moreson Manor
Thank you and wishing you all a wonderful Festive Season and a new year filled with joy the whole year through. BFN from Harold and me, Natalie.

Johann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Baie aangenaam. Vir die prys moes daar darem 'n TV wees. Ketel skakel nie af nie. Daar moet 'n rubbermat in die stort wees. Vloer baie glad sodra seep daarop val. Nie baie veilig buite vir voertuig nie, slegs 'n lae muurtjie. Gaas voor die venster vir vars lug en om baie muskiete uit te hou. Moet koördinate op advertensie sit. Messe kan bietjie skerp gemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Natalie
Moreson Manor
Hello Johan, thank you for the feedback. Constructive criticism is vital to maintain high standards of service and efficiency. You mentioned the troubling mosquitos. There was a Doom mosquito unit plugged in the wall. On the table, anti-mosquito cream to lightly rub onto your arms and face. I cannot install mosquito netting on these beautiful Victorian sash windows. You could have closed the window and used the air-conditioner which you reclined to do. You also mentioned the low wall which you felt was inadequate for security for your vehicle which was parked near the entrance door of your accommodation. Your car, the windows and door to your accommodation are covered by high-tech CCtv cameras and also the finest outdoor beams on the market. I am a security expert and have ensured that this guesthouse is exceptionally well protected. I pride myself on this. Thank you for pointing out the knives that are blunt. I will attend to it immediately. I enjoyed your pleasant company and look forward to your next visit with us. Regards, Harold and Natalie.

Diane M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2022

Pleasant stay, lovely surroundings location is lovely. I booked pet-friendly, when arrived I was informed this was not allowed and had to pay a further amount. WiFi password was not working when we tried multiple times, and let the owner know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Natalie
Moreson Manor
We had quite a learning curve having just joined the new virtual platform a few days before Diane arrived. I kept Daine informed by WhatsApp texting and, alas, due to all guests sharing the back pool and courtyard and all the grounds we aren't able to offer pet friendly. All the best from Harold and me, Natalie, and may 2023 be a joy-filled New Year.

Gert V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Dis 'n lieflike plek met 'n gawe gasheer. Ons het heerlik gebraai en gekuier. Dit was lekker om so vriendelik ontvang te word. Ons was in die West Wing en het soos konings gevoel. Ek kan beslis hierdie gastehuis aanbeveel. Die windpomp buite is uniek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 37, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNmM1MTA2LTExYWQtNDEzOS04M2RhLWEzNDBjNjhhZjI4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 37 Piet Retief Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -33.381937602985 18.906579271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang