Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morgenzon Trout Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Morgenzon Trout Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jana A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana A

Pragtig!

Beeldskoon! Ons 12 (5 kinders en 7 volwassenes) het gemaklik kon leef en slaap. Uitstekend toegerus, heerlike kaggels en pragtige omgewing.

Jaco D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Great.

Our stay was highly enjoyable, the bees were just a bit busy.

Yovanca L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yovanca L

Asemrowend.

Ons sal vir seker weer Morgenzon besoek. Die foto's doen nie dit justice nie dit is beeldskoon binne die huis en buite. Daar is meer as genoeg plek vir 'n groep van 12 mense. Die kagel in elke vertrek het dit baie cozy gemaak. Regtig waarde vir mens se geld.

Francien L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francien L

Almal was besig, fiets gery, gestap, gehardloop, geroei, gehengel. Rondgery.

Heerlike, rustige omgewing. Baie lekker gebly, netjies, alles beskikbaar in huis.

Ria M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Ons is 'n groot familie met klein kinders.

Morgenzon is 'n juweel sowat 8km vanaf Dullstroom. Dis die ideale bestemming vir 'n groot groep met woelige kinders. Daar is oorgenoeg speelplek en die natuurskoon is asemrowend. Rachel, die huishoudster, is 'n absolute juweel en 'n aanwins op die plaas. Ons sal beslis weer Morgenzon besoek.

Caroline N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline N

Fantastic opportunity to take a breath in tranquil and beautiful surroundings.

Family retreat. Enjoyed the fishing, saw the fish but they saw us too. Flew kites and took some walks. Spacious and warm home. Enjoyed the weekend immensely. This was our second visit and we will be back.

Benjamin M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin M

Sublime.

An absolutely incredible place for a short getaway.

Quentin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin S

Ontspannend.

Meer sproeiligte om die huis vir veiligheid, en ook moontlik WiFi aangesien daar nie veel foon-opvangs is nie sal mens taamlik meer rustigheid bied.

Lisa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa B

Peaceful, relaxing and we will go back soon and for a longer time.

The farmhouse is idyllic and in such a beautiful place, especially with all the dams in such easy reach. Once you get there, you feel like you don't want to leave. In the wet weather 4x4 and good ground clearance are essential.

Alisha V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha V

Net wat ons nodig gehad het.

Ons was 'n groot groep maar daar was oorgenoeg kamers en badkamers, spasie en privaatheid vir almal. Die kinders kon lekker op die gras speel en rondhardloop. Die huis binne is baie mooi en die kaggels skep 'n lekker atmosfeer. Dis vir seker mooier in persoon as op die foto's.

Samantha P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P

Hidden gem, stunning.

The pictures don't do this place justice. The surroundings are stunning. Its quite and well kept. It is a little bit outdated in terms of furniture. The staff and owner are very friendly and very very helpful. Rachel is an absolute star. The road in after rain, is not great but high clearance cars do the job. Great stop for a group of friends or extended family trips to Dullstroom. Highly recommended and really enjoyed by our group of 10.

Daniela T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela T

Groot familie op een plek.

Ons het met gaste, ouma en oupa en ons families die plek geniet. Groot kombuis en leefarea het baie goed vir ons gewerk. Die huis lewe heerlik.

Charmaine G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G

Gerieflik.

Pragtig, ruim en mooi.

Caroline N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline N

Peaceful, good fishing, great family stay.

Fantastic getaway. No internet and sparse cellphone signal meant a complete break from work. Well-stocked trout dams and scenic beauty and tranquility beyond compare. A perfect place for a family get-together (grandparents, parents and grandchildren). Only concern is the need to watch small children due to the absence of a garden gate to stop them going to the water if unattended. Roaring fires and comfy sofas made a perfect setting for card and board games and relaxing with a good book. We had a fantastic stay and would visit again.

Damon A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damon A

Lovely location for a family breakaway.

Nice, large, well fitted house for a large group to have a exclusive breakaway. Beautiful setting and spot to relax and experience nature. Road access needs the right vehicle. But enjoyed our stay.

Henriette M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette M

We had a wonderful stay!

The photos don't do it justice. Beautiful house and surroundings. We had a great stay and would certainly visit again.

Neels K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Rustige kuier in ruim, goed toegeruste huis.

Die huis is baie ruim en goed toegerus. Geensins 'n geval waar gaste in mekaar se pad was nie. Fietsry op die eiendom is veilig met geen verkeer om voor versigtig te wees nie. Die kaggels was baie gesellig maar die ondervloerse verhitting het die kaggels meer 'n opsie as noodsaaklikheid gemaak. Die huis en eiendom was baie netjies en skoon. Sal beslis weer besoek.

Bennedy V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennedy V

Wow.

Absolutely beautiful! This would be my dream home if I stayed in Dullstroom. Fireplaces in almost every room. Amazing host. Just perfect.

Morgenzon Trout Farm se terugvoer

Thank you for such a nice review, you are welcome back anytime!

Morgenzon Trout Farm
Steven L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven L

Very relaxing.

Great stay for a large group. Can probably use a little revamp, but otherwise very comfortable.

Wayne B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne B

Very nice but should be a bit cheaper.

See stars.

Mari T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari T

Pragtige plek, goed geleë, naby dorp.

Huis kort aandag, linne moet vervang word. Van die beddens en matrasse in slegte toestand. Geen forel in die damme. Lekker kuier huis , mooi plaas. Sal weer besoek. Rachel is fantasties.

Cleone D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleone D

Heerlik.

Ideaal vir groot groepe. Lekker rustige omgewing, skoon en netjies. Sal weer daar oorbly.

Morgenzon Trout Farm se terugvoer

Thank you for your review and for coming, welcome back anytime!

Morgenzon Trout Farm
Elma J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma J

Ongelooflike gesinsnaweek op Morgenzon gehad!

Ons het verblyf gesoek om ons hele gesin, aanhangsels en kleinkinders onder een dak te akkommodeer vir 'n gesinsnaweek voordat ons oudste seun met sy gesin verhuis Texas toe. Morgenzon het ons stoutste verwagtings oortref! Die huis kon al tien van ons akkommodeer in pragtige kamers wat toegerus is met elektriese komberse, donsduvets en kussings en selfs kaggels in meeste van die kamers. Die ruim, gesellige leefarea met 'n pragtige uitsig oor die prentjieboek mooi heuwels en damme was presies wat ons in gedagte gehad het. Rachel was 'n voortreflike gasvrou wat ons omtrent bederf het! Die kleingoed het boonop hope pret gehad om die omgewing te verken. Vroegaand as die koelerigheid ons bekruip, was die kaggels aangesteek. Die plaas huisves 'n groot verskeidenheid voëls. Die Piet-my-vrou se aanhoudende roep en die Paradysvlieëvangertjjie se dartelende heen-en-weer vlieg om kos aan te dra na die nessie 'n paar treë van die stoep af, het ons laat terugverlang Bosveld toe! Ons sal vir seker weer op Morgenzon gaan kuier, maar volgende keer gaan ons langer bly!

Morgenzon Trout Farm se terugvoer

Thank you so much for coming and for such a nice review. You are welcome back anytime!

Morgenzon Trout Farm
Michelle M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Lushof verblyf langs die waters!

Die natuurskoon is pragtig. Dit voel asof mens weggesteek is van die besige wêreld. Genoeg damme om vis te vang, die wind wat deur die enorme bome waai, voëllewe en paddas laat mens onmiddellik ontspan. Lieflike huis, lekker koel as dit warm is buite. Daar is voorsiening gemaak as die weer koud is ─ kaggels, warmkomberse, heerlike beddens en sagte beddegoed, genoeg spasie vir kuier buite en binne. Mal oor die pizza-oond en Rachel help graag met al haar pizza-maak ervaring. Sal enige tyd weer gaan!

Morgenzon Trout Farm se terugvoer

Good day Michelle,

Thank you for coming and for such a nice review, welcome back anytime!

Morgenzon Trout Farm
Jorina L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina L

Onvergeetlik.

Weereens 'n wonderlike naweek by Morgenzon. Rachel en Benjamin het gesorg vir gerief, 'n skoon en warm huis. Niks was vir hulle te veel moeite nie. Sal verseker weer gaan kuier.

Charlotte V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Perfekte plek om af te skakel en net te ontspan.

Sien sterre.

Steven L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven L

Great all round experience.

Wonderful house, beautiful surroundings, friendly and helpful staff and great fishing. Please add signage on the gates to avoid getting lost.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Morgenzon Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb4388e53554e358c135496d2cb448834270a45b746c65cbf8fef754fe2331186dac55e86fdbc818a2b427c9dc4f44da108c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 28 5 1 5 Kruisfontein Road Morgenzon Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.401214 30.160628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang