Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morningside Apartment 6B

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Theresa R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Goed geleë. Naby Waterfront. Goeie waarde vir geld. Baie goed geleë. Vinnige 1 km stap na die Waterfront, maar let daarop dat dit baie steil is op pad terug! Die kamer is groot en goed ingerig. Dit is agter en het nie 'n direkte uitsig op die see nie. Die trappe is steil tot bo, maar vir seker die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Clean, quiet and great location. The host was very accommodating. The location is great with easy access to Seapoint and the V&A Waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

We had a wonderful stay! Had an amazing stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques H
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Dit was baie aangenaam gewees. Sal dit beslis aanbeveel. Die diens was baie lekker gewees. Het baie ontspan en uitgerus. Dit is die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2022

Lekker woonstel naby aan alles. Pragtige woonstel met lekker spasie en alles wat jy nodig het om jou tyd in die Kaap te vergemaklik. Let net op dat parkeerplek dalk 'n probleem kan wees aangesien die woonstel blok nie parkeerplek het nie. Ons motor het so ent in die pad af gestaan maar geen probleme gehad oor die 9 dae tydperk nie. Redelik veilig gevoel en die dame wat ons ontvang het was wonderlik. Ons kom beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emsie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Dit was sommer baie lekker. Ons gasheer is baie vriendelik. Diens van Ian was professioneel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Gerieflik, modern en uitstekende diens. Ons het baie lekker gebly en die eenheid is baie netjies en mooi gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R 790 R 711
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 1, Woonstel 6B, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0133408d0ccb7c77bb998d0f8a711d8bf1cc2ed0bd5199a016c7eccd2a4141378680a1006faa657c31362bda224ac486b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 1 High Level Road, Apartment 6B Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 01:00-23:00 10:00 -33.912778894529 18.413161039353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang