Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mosselkraker

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fred Orban / Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Mosselkraker
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johné L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johné L

Ongelooflik.

Mosselkraker is amazing. Ons het so lekker gebly. Die huis is so goed ingerig met alles wat jy nodig het. Ons sal vir seker in die toekoms weer kom kuier.

Wilna M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Jou huis weg van jou huis.

Mosselkraker is 'n lieflike leefhuis by die see. Dit slaap 4 mense en het die gerief van 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n lekker kuierstoep, genoeg parkeerplek en 'n ruim binnebraai. Jy sal nie spyt wees as jy Mosselkraker kies nie.

Brenn Marlo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenn Marlo K

Amazing accomodation and hospitality.

Excellent hospitality from Zelda and Fred. Zelda contacted me whilst in the Netherlands to confirm all arrangements, so this was truly over and above what I expected. The house was neat and spacious with more amenities than stated in the advertisement. Very peaceful area, with almost no ambient light at night for the best star gazing experience. I would definitely recommend this accommodation to everyone. Close to fishing spots in Boggomsbaai, Vleesbaai, and Gouritzmond, an extremely pleasant breakaway and an amazing weekend away. Thank you, Zelda and Fred, you will see us again soon.

Eloise P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise P

Heerlike, rustige naweek in die stilte van Boggomsbaai.

Lieflike huisie. Pragtig en netjies. Ek sal maklik vir 'n week in Mosselkraker ontspan. Waarde vir geld.

Cecilia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Lekker rustige huis.

Onverwagste hawe na paar dae se reis. Was lekker om wasgoed te kon was en sommer net skoene uit te skop en TV te kyk. Natuur is pragtig en het heerlik rondgery tussendeur. Sal beslis weer besoek.

Brenda J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda J

Baie lekker.

Baie mooi plekkie in 'n baie veilige omgewing geleë.

Stelouise L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stelouise L

Heerlike rustydjie.

Die huisie het alles wat mens nodig het en die diens is puik.

Elizabeth V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Fantastic.

Ons het heerlik gebly, lekker ontspan en uitgerus huis toe gery. Skoon en netjies, en die bad was 'n extra groot bederf.

Yolandi M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M

Ongelooflike gasvryheid.

Ek het deur Sandpiper gebook by Zelda. Sjoe, Zelda is uit 'n ander wêreld. Sy het uit haar pad uit gegaan om my booking te verander om langer te kan aanbly in Mosselkraker, na daar aanvanklik nie plek was nie. Daar is nie 'n kafee in Boggomsbaai nie, maar sy het selfs aangebied om vir my te gaan inkopies doen voor ons aankoms by Mosselkraker. Die tipe diens is ongehoord. Baie dankie Zelda! Jy was amazing van begin tot einde!

Tiaan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan V

Mosselkraker het voldoen aan al ons behoeftes en ons sal dit beslis weer in gedagte hou vir ons volgende wegbreek.

Die naweek was baie lekker en voldoen aan ons behoeftes. Die diens was uitstekend en om toegang te kry was sonder enige moeite. WiFi met TV vir die kinders, lieflike binnebraai en ruim leefarea.

Mosselkraker se terugvoer

Dankie Tiaan, hoop om jul gou weer te sien

Mosselkraker
Theuns B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Perfekte verblyf vir ons as gesin gewees oor 'n langnaweek. Huis bied alles wat jy benodig. Besonderse vuurmaakplek skep 'n ontspanne atmosfeer binnenshuis.

Boggomsbaai is geleë naby pragtige plekke soos Vleesbaai, Fransmanshoek en Kanon waar jy net 'n klipgooi vanaf is, indien jy lief is vir staproetes/hengel/fietsry saam met die kinders.

Mosselkraker se terugvoer

Dankie Theuns
Ons is baie bly julle het jul verblyf in Mosselkraker geniet en kan jul ook net bedank vir jul bedagsaamheid deur Mosselkraker so netjies en skoon agter te laat. Hoop om jul spoedig weer te sien.

Mosselkraker
Charlotte S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte S

Lekker kuierhuis met uitstekende ligging.

Mosselkraker is die ideale plek vir iemand wat hou van 'n rustiger omgewing waar die tarentale en ander voëlgeluide al is wat jy hoor. Ons het ongelukkig 'n lang kragonderbreking gehad (gesteelde kabels) en ek beveel aan dat voorsiening gemaak word vir kragonderbrekings, bv. gasstoof en beligting. Hoewel die akkommodasie geadverteer word as om voorsiening te maak vir 5 persone, maak dit slegs voorsiening vir 4. Oorweeg om die advertensie aan te pas.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-straat 12, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72f3d4f2e38afbcfa117687ec0ff6c898113f52f2aa56faa8eb26416b23bbbb45f26c456618c6d94fed6cb0c84eb168d8dfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 12 Whale Street Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.2620999 21.907566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang