Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Motswedi Gaste Plaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Motswedi Gaste Plaas
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Juanita O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita O

Had a lovely experience.

Would definitely recommend. Room was clean and neat. Had a lovely experience.

Hanri V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V

Heerlik gebly!

Heerlik gebly, pragtige plek, so lekker! Almal baie gasvry en behulpsaam.

Hannes R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R

Baie netjiese kamers met alles wat nodig is vir 'n oorslaap.

Baie lekker oorgebly as halfpadstop tussen Kimberley en Pretoria.

Leandri V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri V

Fantastic.

Lovely, so comfortable and beautiful.

Karin W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Rustige plek en baie vriendelike mense!

Pragtige plek, netjies en veilig!

Megan Amanda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan Amanda F

Hassle free.

The team was so helpful and accommodating. We thoroughly enjoyed every minute of our stay, and I would highly recommend Motswedi Gaste Plaas to everyone.

Jodine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodine P

Lovely.

So peaceful and quiet, and everything was really lovely.

Justin W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W

Clean, secure and convenient.

Used as a stopover between Johannesburg and Kimberley. Perfect for that purpose. Clean room and comfortable bed. Plenty of ice in the freezer and felt very secure.

Gerda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G

Baie netjies en gasvry.

Alles in die kamer was silwerskoon en netjies. Klein goedjies soos tot die bedlampie se drade is netjies geplak teen die muur 10/10 vir netheid. Ek hou van 'n netjiese plek waar alles op sy plek is, en hierdie kamer was perfek, alles op sy plek, skoon en super netjies. Ons sou braai en die gasvrou het alles vir ons uitgesit wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir vriendelike en netjiese diens. Sal baie beslis weer daar oornag.

Elne G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elne G

Lekker.

Die stort in kamer 3 is nie goed nie, drukking is sleg, maar oor die algemeen het ons lekker gebly.

Motswedi Gaste Plaas se terugvoer

Hi Elne,
Baie dankie, ons sal beslis daarna kyk.

Motswedi Gaste Plaas
Ane D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane D

Netjies, skoon en veilig.

Motswedi was baie skoon, veilig en netjies. Die kamers is goed toegerus.

Linda B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Baie lekker.

Dit was alles baie mooi, skoon en netjies. Ons gaan weer kom.

Alet L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet L

Baie lekker net baie warm.

Motswedi Gaste Plaas was baie netjies en die ontpyt was heerlik. Ons het in Januarie daar gebly en dit is baie warm. Die kamer het soos 'n oond gevoel toe ons die aand terugkom van ons troue af. Die vensters is groot genoeg dat iemand kan deurklim, so ons het dit liefs nie oop gelos nie. Die dakwaaier maak nie koel genoeg as dit klaar warm is nie. Lugversorging sal die verblyf baie aangenaamer maak. Daar is min of geen selfoonopvangs in die omgewing nie. Motswedi het WiFi beskikbaar gehad, maar die sein in die kamers was swak. Ek kon dit nie in ons kamer opvang nie.

Janetta V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta V

Goeie oornag plek met 'n pragtige sonsondergang.

Na 'n lang dag op die pad, is al wat nodig is 'n warm stort en 'n goeie nagrus. En dit bied Motswedi. Heerlik om so op 'n plaas te oornag.

Minja G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minja G

Rustig en netjies.

Die verblyf was netjies en het alles wat mens nodig het. Daar is 'n yskas, mikrogolf en ketel in die kamer en dit is lekker rustig en veilig by die verblyf.

Hendrik S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik S

Gemiddeld.

Kamerdeur het geriffelde ruite met geen gordyn of afskerming teen helder buiteligte nie. Kamervenster het net blinders, geen gordyne nie.

Motswedi Gaste Plaas se terugvoer

Ons is jammer om te verneem dat jou verblyf by ons nie vir jou gerieflik en aangenaam was nie. Jy sou opgelet het dat daar nie ligte onder die dak op die stoep is nie, dus die helder buite ligte - dit dien 'n dubbel doel - dit verlig die stoep, en die omgewing voor die kamers (veiligheid).

Motswedi Gaste Plaas
Tracey P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P

Puik! Gemaklik en skoon.

The accommodation's service was excellent! Ons het baie lekker gebly.

Saskia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia P

Fenomenaal.

Dit was fantasties, ons het baie welkom gevoel, en sal vir seker weer daar gaan bly.

Ivan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan M

Die gasvryheid sal mens nie op 'n ander plek kry nie.

Baie lekker gekuier. Sal weer daar oorbly as ek in die area is.

Sonja D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Baie netjiese en skoon plekkie.

Susan was baie hulpvaardig sodat ons reeds 12 uur kon inklok. Baie dankie daarvoor.

Erna V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Perfekte oorslaap vir een nag vir 'n troue naby, en 'n heerlike ontbyt.

Verblyf is naby aan die hoofpad.

Freddie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie S

Best we had in a loooooong time.

Awesome people. Will go back again.

Lindie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie S

Baie gerieflik en netjies.

Netjiese, bekostigbare verblyf en ideaal vir oornag.

Jade D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade D

What a cute little spot.

I loved my stay at Mostswedi. They were friendly and kind and very accommodating. Lovely room with a very comfortable bed and it was very neat and clean. Would 100% recommend. Adorable, clean and very easy to book accommodation and someone always answers the phone to assist you, I am very happy!

Palesa P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Palesa P

Good.

My stay was good, the only issue I had was the fan was not working and it was really hot.

Motswedi Gaste Plaas se terugvoer

Hi Palesa,
Sorry to hear that you had a problem. We have checked the fan and it is in 100% working order - it is operated with the remote provided. Also, the handyman is always on site, and we are always ready and prepared to assist when needed - no matter how big or small the problem.

Regards,
Motswedi Gaste Plaas

Motswedi Gaste Plaas
Henk L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L

Gerieflike oornagverblyf.

Skoon, netjies en alles wat nodig is. Sien sterre!

Amelda J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Amelda J

Baie tevrede met verblyf, ontbyt was heerlik!

Was baie aangenaam om daar te bly. Kamers is skoon en netjies. Baie mooi plek met plaas atmosfeer.

Mauritz N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz N

Was geduldig toe ons die eerste aand laat was omdat ons verdwaal het. Kamers en alle geriewe was blinkskoon en op hulle plek. Geen meubels of werkende dele was los of lendelam nie.

Ek sou aanbeveel dat Motswedi nie die korporatiewe lettertipe op die padbord by die ingang gebruik nie, aangesien dit moeilik lees in die donker en te 'dun' is om te lees teen spoed in 'n motor. Die skeidingsmuurtjies tussen die braaiplekke en werksoppervlakke langsaan, is te dun (halwe baksteendikte) en gaan gou afbreek en omgestamp word wat onderhoudswerk en vervanging gaan verhaas.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14ac1eae789599854f58dcfd19b41a296592a6e22bcc161b0f584844424eaac1fd90292d74432d8d916a2f665c4177b5c1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 N12 Farm Klipfontein318, Portion 29 2650 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.986488614699 26.206641197205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang