Mount Camdeboo Pods
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Camdeboo, Petersburg-weg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R9 040 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mount Camdeboo Pods is in 'n afgesonderde deel van die Kamdeboovlakte in die Mount Camdeboo Privaat Natuurreservaat geleë. Die eko-vriendelike huisies vorm soomloos deel van die natuurlike landskap en bied gerief terwyl dit 'n minimale omgewingsvoetspoor agterlaat.
Verblyf word in 2 huisies gebied. Elkeen het 'n koningingrootte-bed met 'n uitsig oor die Kamdeboovlaktes, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe het. WiFi is beskikbaar en daar is 'n houtvuurwarmbad, 'n boma en 'n vuurput.
Die huisies is nie omhein nie sodat gaste hulself in die natuur kan verdiep.
Mount Camdeboo Pods bied die perfekte wegbreek aan paartjies, wittebroodpaartjies of wildliefhebbers.
Mount Camdeboo Private Game Reserve is 60 km buite Graaff-Reinet en is die tuiste van talle bedreigde spesies wat suksesvol gerehabiliteer en weer in Suid-Afrika se malariavrye Groot-Karoo ingebring is.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Newmark Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Mount Camdeboo, Petersburg-weg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Mount Camdeboo Pods het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Camdeboo, Petersburg-weg, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang