Mountain Marina - One Bedroom Premier 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Quay-weg 7, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Marina - One Bedroom Premier 1 is 'n lieflike waterfrontwoonstel in Kaapstad wat met skouspelagtige uitsigte oor die seiljagkom in die V&A Waterfront Marina Residential spog. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in een van die wêreld se mees gesogte areas, net 'n entjie vanaf lekker eetplekke, winkels, besienswaardighede en topklas konferensiegeriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en spog met klassieke Europese dekor. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat na 'n balkon lei en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei na 'n balkon met sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar. Gaste het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike geriewe, soos wembaddens. Die gebou het ook 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi toeganklik is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Chanel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 42
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- West Quay-weg 7, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Quay-weg 7, V&A Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang