Mountain Marina - Two Bedroom Superior 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: W Quay-weg 7, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountain Marina - Two Bedroom Superior 2 is 'n ruim woonstel in die Victoria & Alfred Waterfront Marina Residential en bied 'n uitsig oor die kanaal. Hierdie uitstekende ligging bied unieke, marina-styl luuksheid en is net 'n hanetreetjie van lekker eetplekke, inkopies, besienswaardighede en topklas-konferensieplekke af.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV, gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe.
Gratis WiFi en 2 veilige parkeerplekke is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens. Die gebou beskik ook oor 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi vir gaste beskikbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Chanel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 42
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- W Quay-weg 7, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: W Quay-weg 7, Victoria and Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang