Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Casita

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ministraat, Mountain View-landgoed, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Mountain View Casita is 'n losstaande selfsorghuis in 'n stil doodloopstraat in die veilige Mountain View-landgoed in Sandbaai. Die kompleks is naby die Whale Coast Mall, en is 10 minute se stap na Sandbaai-strande en see-wandelpaadjies.

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n losstaande stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad met 'n oor-bad stort en stortgordyn. Daar is ook 'n wasbak met toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met 'n verskeidenheid TV-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot onderdakstoep met buite-eetmeubels en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Nadia K
Saam met vriende
5.0
Peacefully, lovely, heavenly. It was a wonderful peaceful heavenly experience, I'm definitely going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Karin B
Besigheidsreis
5.0
Goeie waarde. Baie vriendelik, skoon, netjies.
Mrt 2024
Marthino M
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese naweek. Fantastiese naweek, 2de keer by Mountain View Casita, weereens lekker wegbreek naweek gehad. Veilige en rustige area, Netjiese hui...
Sien meer
Jan 2024
Hajirah M
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. Dit was rerig 'n awesome naweek. Die atmosfeer was fantasties.
Okt 2023
Lucille M
4.8
Gerieflik en goed geleë. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, en ons gasheer was baie gaaf en behulpsaam. Die kompleks is lekker rustig, en se...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ministraat, Mountain View-landgoed, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Casita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ministraat, Mountain View-landgoed, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1498a96fe197ec260bd3fc51655b11757c87109d98eca4e743b833e2ac23fbf4911cb3caf33ca127c5846ac06c449982977d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Mini Street Mountain View estate 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.414315501122 19.197378742936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang