Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ministraat, Mountain View Eenheid 1957, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Mountain View Cottage is 'n klein en bekoorlike selfsorgkothuis wat in die veilige Mountain View-kompleks in Sandbaai geleë is. Die kompleks is naby die Whale Coast Mall, en is 10 minute se stap na Sandbaai-strande en see-wandelpaadjies.

Die kothuis het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en baie kasspasie. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en het ook kasspasie. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met alle geriewe. Die gerieflike en goed versierde sitkamer en eetkamer het 'n TV met volledige DStv-pakket en WiFi-internettoegang. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ministraat, Mountain View Eenheid 1957, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ministraat, Mountain View Eenheid 1957, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ef410cd658490c4605051cca0097745187fd275fc3eb5e499405d34e5b0b4895deaf6435e201fb0e6299103bcbee65c49ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 Mini Street Unit 1957 Mountain View 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.413653383996 19.196957733441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang