Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Cottage

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beautiful, comfortable and well worth visiting! A lovely cottage, beautifully decorated, very comfy bed and within easy walking distance from the town. Marcelle was a great host; we had everything we needed for our overnight stay. Will definitely be staying there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja D
1 nag
5.0
Okt 2024

Perfekte ligging en spasie, net wat ek nodig gehad het. Heerlik gebly! Sal dit aanbeveel en self ook weer hier oorslaap. Perfek vir een persoon of 'n paartjie. Mooi, netjies, als wat mens nodig het, veilig, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely stay, convenient location, clean and perfect for a weekend away. We had a lovely stay, the cottage is situated in a quiet and safe area and right next to a small lake. Perfectly located!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanah D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Best last minute stay over decision ever! Serene, clean, safe, breathtaking mountain view. The quality of the bed & bedding is luxurious. Had a very comfortable sleep. Beautiful, beautiful, beautiful little apartment with everything you may need! Will most definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing! Dit was 'n wonderlike ondervinding om hier te bly. Attention to detail - out of this world. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goed geleë en goed toegerus. Sal definitief aanbeveel. Vriendelike eienaars, goed geleë en goed toegerus. Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Catered perfectly to our needs. Would gladly stay again. Comfortable, beautiful, clean, great standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Would love to stay here again. Easy walk to central town. Charming and spacious apartment with extra care taken by the hostess to make our stay comfortable. She's thought of everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Mountain View Cottage
Thank you Karin, it would be lovely to have you back.

Nobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike ontspanne wegbreek gewees. Heerlik by Marcelle gebly. Waarde vir geld. Baie goed toegeruste kamer, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende ligging en waarde vir geld. Pragtige woonstel met mooi meubels en beddegoed, lieflike badkamer en stort, goed toegeruste kombuisie en selfs Lindt-sjokolades! Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 30, Franshhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA756273ebc71ee116107cb4af3ef204b84c0912d52c19fddb17be1dc2651696030c047d9a5be4737d9ed098f41f9c3692b4c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 30 van Riebeeck Street Franshhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.9098359 19.1270376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang