Mountain Dew Guest Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thelma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 135
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Liezl V - Sep 2024
Algehele gradering
Lieflike verblyf in Bettiesbaai.
Rika V - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent.
Emmanuel B - Jun 2024
Algehele gradering
This was the best service we received from the owners.
Elna M - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlike ervaring! Goeie memories!
Norman B - Apr 2024
Algehele gradering
Hartlik ontvang, baie netjies en skoon.
Jorrie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees en baie vriendelike mense.
Karin P - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige uitsig na alle kante.
Yolanda H - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning view and well-equipped Mountain Dew Guest Rooms.
Deryn L - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige view, goeie komunikasie.
Stephanus S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Keren H - Mrt 2024
Algehele gradering
The view over Betty's Bay was gorgeous, with birdsong and a feeling of privacy.
Jannie G - Apr 2024
Algehele gradering
Xx.
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
Ek is weereens jammer dat dit die Maandag die hele dag gereën het, ek kon nie die bespreking 1 dag voor die tyd kanselleer nie. Ek is so bly jou vrou het haarself darem baie geniet, soos sy genoem het toe julle uitgeklok het.
Renet C - Jan 2024
Algehele gradering
Onplesierig.
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
I do apologize if you thought that I was rude, it was not my intention, I needed clarification on the booking as you did not include 2 children. The fact that you said you booked alternative accommodation is not true, you entertainment your friends in the room, left the next day to visit them and returned to check-out 10am the following morning 1st January all your belongings remained in the room for the 2 days you booked. Just some advice, remember to inform the hosts that you have 2 children to avoid confusion.
Adri D - Des 2023
Algehele gradering
200% aan te beveel! Goeie waarde vir geld!
Elmarie J - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek!
Fiona B - Nov 2023
Algehele gradering
Fun, scenic.
Christo V - Okt 2023
Algehele gradering
Verblyf was lekker en Thelma en Allan het seker gemaak dat alles reg was.
Maret T - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het die uitsig geniet.
George A - Sep 2023
Algehele gradering
Here's a story.
Lees meerGuillaume D - Sep 2023
Algehele gradering
Everything we hoped for. Thank you.
Jacolene K - Aug 2023
Algehele gradering
Wegbreek saam met vriende vir 'n verjaarsdag.
Ernst W - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek geleë en baie netjies en skoon.
Jacobus L - Aug 2023
Algehele gradering
Loved it.
Maria S - Aug 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Keenan B - Aug 2023
Algehele gradering
Exceeded my expectations.
Lazola M - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Kyle L - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflik en knap.
Ronaldo A - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Sipokazi Q - Jun 2023
Algehele gradering
Very good.
Anton T - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties
Marguerite B - Mei 2023
Algehele gradering
Thelma and Alan went out of their way to make us feel at home.
Anton V - Mei 2023
Algehele gradering
Very beautiful and cosy.
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en kompak.
Leandri C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker, baie mooi.
Brendan H - Mei 2023
Algehele gradering
Love it so much.
Cashwell A - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was amazing, Thelma en haar man het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Yolandé O - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
Liewe Yolande, jammer die kamer was biejie klein vir julle maar met twee fietse binne in die kamer sal daar beslis geen beweeg ruimte wees nie, jammer vir die ongerief. Groete Thelma
Barend H - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam, Thelma was baie hulpvaardig.
Hennie B - Feb 2023
Algehele gradering
Puik verblyf met beste gasvryheid nog beleef.
Lawrance S - Feb 2023
Algehele gradering
Onmenslik lekker.
Rian S - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met alles wat nodig is.
Bianca S - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Danneline D - Jan 2023
Algehele gradering
Just what I needed, the view was beautiful.
Nicoleen J - Jan 2023
Algehele gradering
Ons was vir 10 dae daar. Alhoewel ons kamer redelik klein was het dit niks aan die lieflike atmosfeer gedoen nie.
Petrus S - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Thelma en haar man gaan uit hulle pad om jou verblyf gerieflik te maak en help enige tyd.
Ezelle P - Okt 2023
Algehele gradering
Woon eenheid is baie netjies en het alles in gehad wat 'n mens nodig het, indien nie meer nie.
Christa G - Mrt 2023
Algehele gradering
Cosy and intimate.
Matthys G - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons gaan beslis weer daar oorbly!
Dave P - Nov 2023
Algehele gradering
Well equipped and clean rooms in close proximity to the accommodation.
Lees meerJenovan V - Aug 2023
Algehele gradering
Stil, netjies en pragtige uitsig.
Eugene J - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in 'n pragtige kamer.
Lees meerDerick C - Jun 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging and uitsig.
Ettiene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly terwyl ons die area verken het.
Magdelize B - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus.
Kobus V - Feb 2023
Algehele gradering
Besonder netjiese plek. Baie behulpsame gashere. Die binneruimte is net beperk omdat daar geen sitplek is nie, veral toe dit gereën het.
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
Liewe Kobus, ek is jammer dat jy die kamer beperk gevind het, ek het wel vir jou 'n video gestuur van presies hoe klein die kamer was. Julle het ook 'n keuse van 2 kamers gehad en daar was 2 kamp stoele beskikbaar om binne te gebruik.
Jammer vir die ongerief.
Groete,
Thelma
John-ross V - Jul 2023
Algehele gradering
A wonderful break away.
Delano S - Apr 2023
Algehele gradering
No privacy.
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
Dear Delano I expected a bad review from you because the other guests complained about your behavior and you also had your friends park them in, we went out of our way to accommodate you to braai in the rain, supplied you with weaber braai so you could enjoy a braai infront of your room. We also went out for the day on Saturday to grant you all the privacy you could ask for. I am so sorry you could not enjoy more loud music and noise at our Guest Rooms, trust you will find a more suitable place next time, Betty's Bay is a small village where people come to rest. Regards Thelma and Alan
Ursula G - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerMarildia D - Des 2022
Algehele gradering
Regte wegbreek van die stad.
Dulcie A - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie vir twee, met alles wat jy nodig het.
Vincent S - Nov 2022
Algehele gradering
Ticks all the boxes.
Pierre C - Nov 2022
Algehele gradering
Baie, baie netjies en daar is als van gerief om van te kies. Die eienaars was baie behulpsaam en sal enige tyd weer daar gaan bly.
Harry C - Okt 2022
Algehele gradering
Best of all, it has power backup.
Thelma S - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant and relaxed stay in spotless accommodation. Our privacy too was respected at all times.
Andrew B - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely great.
Jamari F - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en gasvryheid. 'n Definitiewe moet vir 'n salige wegbreek.
Kaashiefah A - Sep 2022
Algehele gradering
Compact and very thoughtful.
Chate B - Sep 2022
Algehele gradering
'n Huis weg van jou huis.
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Anita J - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en sal die plekkie aanbeveel vir reisigers.
Patrick D - Jul 2022
Algehele gradering
Everything it was advertised to be. Perfectly satisfied.
Frikkie B - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Annalise B - Jun 2022
Algehele gradering
Our holiday was really awesome.
Linda M - Mei 2022
Algehele gradering
Thelma en Alan is puik gashere.
Lees meerJennifer Ann M - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, baie goed toegerus, pragtige uitsig!
Ansuné J - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing.
Elmarie B - Apr 2022
Algehele gradering
Juweel van 'n plek.
Francois T - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies.
Sandra V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustige verblyf.
Lees meerEnver K - Mrt 2022
Algehele gradering
Therapeutic and cozy.
Johan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en skoon plek.
Riana P - Feb 2022
Algehele gradering
Wow, uitstekende diens en akkommodasie.
Kathleen B - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Eugene G - Jan 2022
Algehele gradering
Kry eintlik 10/10.
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
Dit was ons plesier. Dit was vreeslik lekker om saam met julle die nuwe jaar te beleef, hoop ons kan weer so maak volgende jaar. Liefde Thelma en Alan
Francois P - Jan 2022
Algehele gradering
Was vinnige oorslaap in Bettysbaai op pad Paarl toe. Vriendelike en netjies plek.
Wilma D - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het op kort kennisgewing geboek en is steeds met die grootste gasvryheid ontvang!
Ronel G - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Robin D - Jan 2022
Algehele gradering
Aangename oorslaapplekkie.
Aziza S - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Wentzel N - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, absoluut waarde vir geld, eienaars baie vriendelik. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap.
Charlene P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi plekke met 'n baie mooi uitsig.
Jeroen V - Apr 2022
Algehele gradering
Definitely recommended and value for money.
Lees meerNeil J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie laat bespreek en eienaars was vinnig en vriendelik om te help.
Esther D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelike gasheer en gasvrou en baie goeie waarde vir geld.
Andre C - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable and accommodating space.
Fiola C - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir Geld.
Pearl A - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful and quiet area with a very neat and clean living space.
Lynette G - Nov 2022
Algehele gradering
We booked for a weekend, in order to attend a function elsewhere in Bettys Bay.
Stoman I - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig. Wil net ontspan en dit kon ons doen. Sal definitief weer daar slaap.
Neville W - Mei 2022
Algehele gradering
Yes I thoroughly enjoyed my stay.
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
Only a pleasure.
Warm regards, Alan and Thelma
Gerrie V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Derek A - Nov 2021
Algehele gradering
Dune Lake Room: Compact, clean, convenient and comfortable!
Olivia J - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful accommodation, relaxed and peaceful environment, definitely value for money!
Jack K - Nov 2021
Algehele gradering
A great place, friendly hosts and magic views!
Deon M - Nov 2021
Algehele gradering
I was surprised by the host. Very neat and friendly - above my expectations.
Jennifer W - Okt 2021
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang en het my geniet.
Reagan A - Okt 2021
Algehele gradering
The best.
Rene K - Okt 2021
Algehele gradering
Vreeslik spesiaal.
Marizan L - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing views with a peaceful atmosphere.
Christine F - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Vicki D - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful experience, friendly hosts, beautiful place.
Danieel H - Okt 2021
Algehele gradering
Highly recommend.
Charlene W - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Naeema P - Sep 2021
Algehele gradering
The hosts was amazing and the best view.
Sidney S - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike naweek weg met uitstekende gasvryheid.
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Sidney,
Hoop ons sien julle gou weer,
Groete Alan en Thelma
Christopher H - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent and cosy room in Betty's Bay.
Chantal B - Jun 2021
Algehele gradering
Great stop-over.
Michelle D - Jun 2021
Algehele gradering
Awesome views, very friendly and accommodating hosts and will definitely be back.
Jeremy S - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful surrounding. Comfortable Clean accomodation. 10/10 service.
Nicola D - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing view en amazing hosts. Ons kom definitief weer!
Rene P - Apr 2021
Algehele gradering
Perfek!
Godfrey T - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustige, skoon en gerieflike woning. Vriendelike en gawe mense. Hulle het baie met ons kommunikeer. Hulle het uit hul pad gegaan om ons gerieflik te laat kuier.
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Godfrey, dit was wonderlik om julle te ontmoet. Ons is so bly die kamer was gerieflik vir julle, Kom gerus weer. Vriedelike groete Thelma en Alan.
Antoinette L - Apr 2021
Algehele gradering
Die mees wonderlikste kuier ooit.
Rodgers C - Apr 2021
Algehele gradering
What a memorable weekend. Thelma and Alan you are the best. You really made our weekend outing fabulous.
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
Dear Rodgers, it was wonderful meeting you and your lovely wife. Making the day special for your wife on her birthday was a pleasure, awaiting your return. Warm regards, Thelma and Alan.
Leroy H - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome stay, will definitely recommend Mountain View Guest Rooms anytime to friends and family.
Lees meerLyndon B - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely brilliant!
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
It was wonderful having you. All the best. Alan and Thelma.
Noor P - Mrt 2021
Algehele gradering
What a beautiful location with the most spectacular views and the most heart-warming and welcoming hosts.
Mountain Dew Guest Rooms se terugvoer
Dear Noor and family,
It was a pleasure having you at our establishment and sharing the spectacular scenery with you, we also enjoyed the hike to the waterfall, we are awaiting your return.
Warm regards
Alan & Thelma Harker
Mache S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Baie rustig en die natuurskoonheid om ons was hemels.
Ashu P - Jul 2021
Algehele gradering
Awesome.
Garth S - Mei 2021
Algehele gradering
Our stay at Mountain Dew was fantastic.
Lees meerMountain Dew Guest Rooms se terugvoer
Thank you so much it was wonderful having you, so glad you enjoyed your stay with us, looking forward to your return.
Warm regards
Thelma and Alan.
Smiley M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer daar bly, hoogs aanbeveelbaar.
Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Sien resensie. Uitstekende waarde vir geld.
Fernando N - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful, really enjoyed myself
Wollie C - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker, al is die ruimte min.
Andre E - Jun 2021
Algehele gradering
The room and facilities were very neat and host really open and engaging.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa-sirkel 5446, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang