Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Ranch

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Stephan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie lekker naweek in die berge. Ons en vier ander gesinne het baie lekker gebly by Mountain View Ranch. Die huis is baie ruim en die kinders kon lekker speel op die groot grasperk. Die plaasbestuurders was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ek was wel bly ons het met 'n bakkie gery aangesien die pad bietjie rof raak aan die einde. Sal vir seker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine R
Kort verblyf
4.6
Mei 2023

Fantastic enjoyable. All was fantastic, except that we all agreed that it needed a built-in braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Robyn
Mountain View Ranch
Hi Nadine, thanks for the review. We have a wood-burning pizza oven, a braai/fireplace in the piazza area, a gas braai outside on the veranda and inside the piazza area and 2 webers, gas and wood. Most guests cant decide where on earth to cook as there are so many options. You must be the first. Anyway, I am so glad you had a fabulous stay

Ian F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2022

Glorious weekend getaway. A short but rewarding break from the grind of life. Beautiful location and ample space to relax in the Highmoore area of the Berg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Casper V
Kort verblyf
4.6
Mei 2021

Tranquil with an excellent view, amenities and accommodation. A great family get together venue with lots of space and amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2020

Very neat and homely feeling. Very well equipped. Everything we needed. Lovely surroundings. The only problem I have is that it was much further to travel from Nottingham Road than expected. The website said 20 minutes. It took us at least 50 minutes. Even if the roads were in a much better condition, it would still take much longer than 20 minutes, but overall a fantastic experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Serendipity. Lieflike verblyf. Egte plaasatmosfeer. Dit bied als wat mens in die berge soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2019

Lekker plaas en berge ervaring in een. Baie goed toegeruste huis. Mooi area en kan lekker ontspan. Bergfietsroetes by nabygeleë Glengarry is puik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2019

Amazing value, beautiful location, a bit too far from JHB for a weekend, would recommend at least 3 nights to fully appreciate it. Thank you for a wonderful weekend! Comfortable, spacious, and well equipped accommodation. Friendly, helpful and unobtrusive hosts. Absolutely beautiful location close enough to the Midlands Meander. I would suggest at least 3 nights to appreciate both the Meander and hikes, especially if you're coming from JHB.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2018

Pragtige omgewing, goed toegeruste huis. Mountain View Ranch het al die gerief van 'n permanente tuiste, van kombuis toerusting tot beddegoed. Die speletjieskamer is 'n lekker manier om die tyd te verdryf. Hester is 'n juweel, sy het vir ons daagliks vars eiers gebring vir ontbyt! Miskien moet julle net op die inligting noem dat daar nie 'n TV is nie. Ons verkies ons vakansies so, dis beter kuiertyd vir die gesin en daar is 'n boekrak vol boeke beskikbaar, maar vir party gaste mag dit dalk 'n probleem wees. Ons het heerlik by Highmoor gaan stap, dis slegs 'n paar kilometer in die pad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2018

Wonderful peaceful and relaxing. The house was spacious, well equipped and in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R10 200
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R10 200
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 15 van die Plaas Sam, Highmoor-pad, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ed9898234edc510897613096e806337dc70a9493be98f20f283586a6f4b1d1466d4a8e236cc3cf8975b9cfdec349b7b7a13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 200 per nag, vir 14 mense 11 5 1 5 Portion 15 of the farm Sam Highmoor Road 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.320155296475 29.687467813346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang