Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mrs B's House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-weg 2, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mrs B's House bied selfsorgverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel in Port Shepstone, KwaZulu-Natal. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat naby die strand wil wees.

Verblyf word aangebied in 3 pragtige eenhede. Al die eenhede is op die grondverdieping en beskik oor gemaklike beddens, en suite-badkamers, kombuisies, privaat ingange en stoepe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n omsetter vir kragonderbrekings, rugsteunwatertenks en veilige parkeerplek op die perseel. South Port Anerley-strand is ongeveer 550 m ver en die Southport-getypoel is ongeveer 350 m van die verblyf af. Mrs B's House is ook naby plaaslike winkels en restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Tessa P
Besigheidsreis
5.0
Heerlike en onspanne verblyf gewees, kan dit beslis aanbeveel. Die gasvrou was wonderlik en die bed was die beste, goeie gehalte blyplek. Sal beslis w...
Sien meer
Jul 2024
Lynette N
Saam met lewensmaat
5.0
Beskostigbaar, veilig, goeie diens. Het 'n awesome stay gehad. Ek sal enige tyd weer bespreek. Vriendelik ontvang en net die beste diens gekry. Baie d...
Sien meer
Jun 2024
Leeanne C
5.0
Comfort, charm and clean. Absolutely stunning and clean. You feel at home while you travel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Anika L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. The place was neat and clean. Very cosy. Had such a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Jorina V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly in 'n klein juweel van 'n plekkie. Niks meer nodig gehad nie. Marianne was uitstekende gasvrou en het verseker gemaak ons is reg. Sy het...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marianne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Gray-weg 2, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mrs B's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-weg 2, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e12b8acb7c532a0335379c4220984bd005cb1490b79aa033097c803f9adf17b12d3eb33395ad48abf2782915363c471337a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2 Gray Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.681382457533 30.502709610178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang