Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mrs Catherines Self-Catering Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Mrs Catherines Self-Catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacques D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Lekker area, mooi, uit die gewoel, naby baie Smart Spar.

Alles wat jy nodig het is daar.

Hendrick S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrick S

Lekker tydjie in George.

Het die tydjie baie geniet en dit was lekker dat die kinders plek gehad het vir speel.

Tania M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

Baie lekker - fantastiese mense - pragtige plek.

Ons het as gesin gereis vir besigheid/plesier en het inderhaas ander blyplek nodig gehad, want die Booking. com-plek het deur die mat geval - heerlik gebly - dankie.

Nico Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico Z

Rustig en familievriendelik.

Vriendelike gashere. Ongesteurd. Perfek vir ons doeleiendes om George te verken.

Geordie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geordie H

Great place. Ticks all the boxes.

Well situated and well furnished. Would stay there again.

Helanie W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie W

Veilig en netjies.

Baie mooi en netjies.

Johansie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johansie V

Fantasties!

Ons was baie tevrede met die netheid en uitleg van die eenheid! Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar, selfs die suiker wat ek vergeet het.

Ina C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina C

Baie lekker gekuier. Uitstekende omgewing, dierevriendelik. Sal weer gebruik maak van Mrs Catherine's.

Baie lekker plekkie. Ons hondjie was uit sy nate gelukkig en ons was ook gelukkig met die verblyf. Alles was pragtig skoon en netjies. Hulle kyk regtig goed na hulle gaste. Sal regtig aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek in George.

Marcelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V

Stylvolle gemak teen 'n billike prys.

Ons sal Mrs Catherines vir enige iemand aanbeveel! Ons is vriendelik ontvang in die mooiste en veiligste woonbuurt in George. Die woonstel is baie smaakvol gemeubileer en is toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer. Daar is braaigeriewe beskikbaar en 'n pragtige grasperk wat sorg vir rustige samesyn en dis ideaal vir woelwaters. Cathleen het die ekstra myl vir ons gestap deur ons spoedig te kontak dat een van ons handdoeke agtergebly het. Teen die tyd wat ons dit gaan optel het, was dit reeds gewas en getuimeldroog. Dankie dat ons eerste verblyf in George so 'n besonderse ervaring was!

Mrs Catherines Self-Catering Apartment se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê Julle is altyd welkom.

Mrs Catherines Self-Catering Apartment
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3896a53e5dec3c7370e412761ee5c1d5fc646ba67f70760d930d471aadc239f2028ad064933d597cb4a4e5f347dfec84431?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 238 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 32 Pine Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.955985 22.432378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang