Mullberry Guest Room
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gert En Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Rian H - Apr 2024
Algehele gradering
Just what I needed.
Natalia B - Jul 2024
Algehele gradering
A very pleasant stay.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Jan K - Jun 2021
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Berdine L - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker rusplekkie in die Laeveld.
Wou-mari D - Apr 2021
Algehele gradering
Mullberry sal my vir seker weer sien.
Blythe B - Mrt 2021
Algehele gradering
Had a lovely stay.
Mullberry Guest Room se terugvoer
Thank you, Blythe! Welcome back any time.
Charles D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike, gasvrye mense.
Lara R - Des 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Mariska D - Feb 2020
Algehele gradering
Het soos huis gevoel.
Tess M - Feb 2020
Algehele gradering
Quiet, tranquil and comfortable!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en gemaklik!
Retha en Gert is lieflike gashere wat vriendelik, stil is en nie rondhang nie. Jy sal baie ruimte hê. Fantastiese verblyf, elke sent werd!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Danisile N - Aug 2019
Algehele gradering
We had a lovely stay at Mulberry.
Erika E - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam. Ons het dadelik tuis gevoel.
Veronica B - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker rustig gebly. Vriendelik en behulpsame diens.
Esti N - Jun 2019
Algehele gradering
Gasvry en gerieflik.
Arien Louis D - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige kamer.
Janke P - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik, sal vir seker weer daar gaan bly.
Mullberry Guest Room se terugvoer
Dankie , ons waardeer dit baie! Jy is altyd welkom, Nico.
Aldo B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
Mullberry Guest Room se terugvoer
Baie dankie Aldo! Jy is welkom om weer te kom.
Alinda S - Sep 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was heeltemal voldoende vir die doel.
Tommie T - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig het.
Roche S - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige eenheid en baie vriendelike ontvangs.
Mullberry Guest Room se terugvoer
Baie dankie! Sien uit om jou weer te ontvang.
Nadia V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Anneli M - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, veilige, netjiese plek.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelastraat 20, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang