Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

My Hiding Place Self-catering Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Rentia D
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Was heerlik. Die eienaar is wel besig om herstelwerk aan die badkamer aan te bring, maar nogtans het ons heerlik gekuier. Hul het 'n nuwe jacuzzi en 'n toegeboude braai-area aangebring wat voorwaar 'n treffer was, want ons het die eerste 3 dae baie wind gehad. Dit was ons gesels- en kuierplek. Die huis is heerlik ruim met 'n groot sit- en kombuisarea.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2022

My Hiding place sal ek vir enige persoon aanbeveel. Dit was 'n uitstekende naweek. Dit is op 'n perfekte plek geleë.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lorenda S
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Ons kuier was uitstekend. Dit was fantasties en het baie veilig gevoel, sal dit enige tyd aanbeveel vir vriende. Wens ons kon langer vertoef. Huis was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2021

It is a very beautiful and nice homely holiday house. We really enjoyed the stay and the house is very well situated close to the lake and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Heidi
My Hiding Place Self-catering Accommodation
Hi Liesl Thank you for your review. Could you give us feedback please with regards to the Cv leanliness and any changes we can make for convenience

Venecia K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Heerlike, ruim huis ver van besige areas en lekker naby strand en pikkewyne. Ons was geseën met die akkommodasie aangesien ons buite die besige plekke wou bly. Dit het aan ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2020

I had a great weekend. The place was nice and clean. I had a very nice quiet and relaxing weekend. My hiding place, is a nice house, clean and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Dit was 'n uitstekende naweek. My volgende vakansie bespreek ek weer dieselfde huisie, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2020

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Heidi
My Hiding Place Self-catering Accommodation
Good afternoon Jonelle, I am sorry to hear about your experience. As far as I was aware, your dad was communicating with me regarding staying there the duration of the time. The only time he contacted me was for depositing the money and the keys for the house on arrival. Other than that I had no calls regarding bad service or anything that was needed. I have a couple that meet the guests on arrival and lock up when they leave. Please advise accordingly. Kind regards Heidi

Laurent S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Thank you so much for the awesome weekend. Me and my friends had a great time. Will definitely spread the word to my peeps and will definitely visit again. Thanks again. I really enjoyed my stay with my friends. We would like to go again sometime. There wasn't any troubles. Nice, peaceful neighbourhood. Beautiful comfortable house inside and out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2019

Ek sal die plek aan enigiemand aanbeveel. Wonderlike plek vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selago-weg 4888, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiYLHDPgjRhIU5xeTbLLtNtPTqNbnfOSC5X1VnVjQ66ZKsXWlH9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 4888 Selago Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.361279266149 18.878220305835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang