Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

My-konos Luxury Beach Accommodation

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Denise D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Exceptional stay. From the warm welcome to our departure, the friendly staff, delicious breakfast, and thoughtful details made our stay luxurious. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Excellent accommodation. Wonderful place and great value. We were upstairs in a large suite which was very well-appointed. Beautiful touches of fresh flowers, fresh milk, and fruit. One of the best B&Bs we have ever stayed in!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Exquisite room, views and delicious breakfast. Mykonos is the perfect location in St Francis Bay, right near the beach. We could see and hear the ocean from our room. The decor was beautiful, the room was luxurious and well-appointed, and the attention to detail sets it apart from other guest houses. The Deluxe room is huge- more of a suite, with a private garden facing the sea, and a private braai area and patio table out the back. There was a long work desk and excellent WiFi, so I could get through a day's work easily. The TV had all the channels and more- we caught the Wimbledon final! Very convenient that they are fully geared with solar power so load shedding is not a problem. The breakfast was so delicious, we had the continental breakfast and the full English breakfast every. Honestly, we left feeling so refreshed and well-rested! Thank you for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

August E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Marvelous. Very nice stay. Friendly staff. Food is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Amazing! Staff was wonderful. Beautiful! It is a very neat, well-located guest house with a beautiful view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma J
1 nag
5.0
Jun 2023

'n Juweel in alle opsigte! Ongelooflike plek — diens, vriendelikhied en hulle gaste se gemak is duidelik vir hulle 'n groot prioirtiet en dit sien en beleef mens heeltyd. Kamers is pragtig, uitsig fantasties, ontbyt is uit die boonste rakke. Ek kan hierdie blyplek ten hoogste aanbeveel. Dankie Jean Piere en Kayla. Ons het dit verskriklik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Ongelooflike ervaring gehad hier. Daar is aan fie kleinste detail aandag gegee. Ek kan My- Konos ten sterkste aanbeveel. Alles was weelderig en baie goed ingerig. Daar is werklik aan alles gedink om die kuier gemaklik en ekstra spesiaal te maak. Ontbyt was heerlik! Ligging perfek en die uitsig asemrowend. Sal definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiffany J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

The best ocean view from our room. We had such a fantastic stay. Our room was comfortable and had everything you could need. We also had the most amazing ocean view from the room. The team were just the best and so helpful and friendly. The breakfast also super tasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therona J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Asemrowend. Hulle het aan elke detail gedink, van die tandeflos in die badkamer, die groot verskeidenheid drinkgoed en sagte kamerjas en pantoffels. Die ontbyt was smaaklik en die uitsig asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Bo verwagting verblyf in St. Francis. Ons was so aangenaam verras met My-Konos. Die gasheer was wonderlik vriendelik en hulpvaardig. In die kamer waar ons gebly het was ons uit die veld geslaan dat hulle letterlik aan alles gedink het. Die kamer was nie net pragtig en skoon en gemaklik nie, dit was werklik wel deurdag en besonders. Ons sal dit baie hoog aanbeveel en nerens anders bly as ons weer gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jean-Pierre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 999
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 999
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guinevere-weg 14, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38379b52ba492103793cdfb9c412e267ed2d85234a0ab2b135c4c70b56b4d43e2d1010b2d43eb0349b09080b6a4cc5d46eb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 14 Guinevere Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.162234 24.831592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang