Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mzingazi Waterfront

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Trizelle K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Very clean, spacious, has all required amenities and the view is to die for! I had an absolutely amazing stay! First time in Richard's Bay and this place made it the best experience. I loved everything! Very clean, spacious and beautiful. As for the neighbours, such a pleasure meeting them. So welcoming and friendly. Thank you for a memorable stay. I will definitely be back and have highly recommended it to people I know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly. Sal beslis weer hier gaan bly. Dit was absoluut fantasties. Skoon en netjies. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Wil weer gaan. Skoon, goeie ligging - was baie moeg gereis en toe stop ons by Mzingazi Waterkant!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Loved our stay. We loved our stay there. My daughter could fish on the jetty and loved it. Only negative is that the extra bed for kids was way too small for 2 children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wegbreek naweek. Alles was presies soos op die foto's. Die woonstel was netjies en skoon en heerlik ruim met lekker vinnige WiFi. Ons het 'n pragtige uitsig gehad met die mooiste sonsopkoms. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Mzingazi Waterfront
Thank you for taking the time to write us a review. Glad to hear you enjoyed your stay! Looking forward to hosting you again in the future.

Heidi L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Rustige atmosfeer en baie mooi uitsig. Ons het lekker gebly en selfs met ons aankoms by die hek was die wagte baie behulpsaam, en het ons selfs gewys waar die eenheid is waar ons gebly het. Die eenheid was baie mooi skoon en al die nodige toebehore was tot ons beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda K
1 nag
5.0
Jul 2024

Enjoyed it very much. I was pleasantly surprised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmare W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasties. Lekkerste verblyf ooit, my man het die visvanggeriewe baie geniet. Die woonstel is tops vir 'n gesin met kinders. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Dit het 'n baie mooi uitsig oor die seiljagte. Al is dit self-catering, sal ek dit verkies het as hulle die beddens opgemaak het en die woonstel uitgevee het bedags.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lafras G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Lekker genoeg. Baie lekker gebly, plekke was skoon, netjies en goed toegerus. Net TV kanale was 'n teleurstelling.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9b11bd0940bfcda4189d63d4434f086f127b298fd4ee60366fee01c5657015cf97caf68a23a1030d917ba373f5e84325f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 42 Bridgetown Road 36 Mzingazi Waterfront Village 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.79245864135 32.081708873819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang