Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'n Stukkie Hemel Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Andries H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sien bo. Baie lekker gebly. Lekker geslaap. Lekker wyn gedrink. Lekker vis en tjips. Lekker walvisse gekyk en gestap langs die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die plek se naam doen dit gestand. 'n Stukkie hemel. Ons as vriende het heerlik saamgekuier. Linda was baie gasvry en ons is baie lekker verwelkom. Die plek het soveel ekstras en al was die weer nie die beste nie, kon ons nog steeds besig bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

See uitsig, toegeruste huisie - lekke plek. Die verblyf was perfek gewees. Vinnige stappie na die see en 'n pragtige uitsig. Definitief een vir die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinka N
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2024

Rus vir siel en tyd staan stil hier. Baie lekker stoep wat jy vir ure kan sit en uitkyk oor die see en alles wat daar verby swem. Voëltjies, skilpaaie ens. in die tuin kan besigtig word. Dit is naby Gansbaai en Stanford, en as jy regtig wil, Hermanus. Dit is lekker stil en rustig in die aande en dag. Daar is net 'n effense muisplaag wat seker uit die fynbos kom. As die skuifdeure oop is op die stoep, hardloop hulle in die huis in. Ons het die middag sowat 4 gesien en die oggend weer 2 wat ons kon keer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gail S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

We had a great time and enjoyed the view from the cottage. It was a peaceful breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Fantastic stay in the seaside cottage. Lovely seaside cottage, very neat and clean. Great views out to sea saw loads of whales and bird life in the garden great to watch as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eksteen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Relaxing. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolas B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Goeie waarde vir geld. Fantastiese ligging en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Baie rustige plekkie. Baie rustige omgewing en mooi uitsig oor die see. Klein tuintjiie eg aan omgewing. Voëltjies kom eet graag in die tuintjie. Alles wat mens moontlik mag nodig hê beskikbaar in die huisie. Boeke en selfs bordspeletjies ens. Nie super luuks, maar baie gemaklik en skoon en netjies. Slegs onderdakparkeerplek op straatkant, maar straat nie besig redelik veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Wonderlike wegbreekplekkie met alles wat mens benodig. Die walvisse kon van die voorstoep af bekyk word met die verkyker wat geriefshalwe in die huis is - 'n absolute bonus. Stap langs die see en in die natuurreservaat binne stapafstand vanaf die huis. Ongelukkig het die plek 'n ernstige vog- en gevolglike "mould"-probleem wat persone met sensitiewe lugweë nadelig kan beïnvloed, en dit sal dringend aangespreek moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 55, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa46f2afe2aabc53bf91573830004fe183738181e750b7551798caee67694d8c3605d528dec66dbd7c11ac5af70cd9c3ed57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 55 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.551818234948 19.371869967167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang