Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namakwa Country Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torenweg, 21 km vanaf die R355, 43 km vanaf Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Namakwa Country Cottage is 'n knus kothuis op 'n plaas in die Hantamberge, 40 km grondpad vanaf Calvinia. Dit is 'n eksklusiewe wegbreekplek vir natuurliefhebbers.

Die ateljeekothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n elektriese kombers vir koue aande. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die slaaparea lei na 'n sitarea, eetarea en kombuis met verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n kaggel.

Die kothuis het ook 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe en daar is wandelroetes, 'n helder sterrehemel vir sterrekyk, rustigheid, 'n lapa en pragtige veldblomme gedurende die veldblomseisoen.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adele G
Saam met lewensmaat
5.0
Nuwe ervaring en nuwe deel van ons pragtige land gesien. Tyd net te min. Baie vriendelik ontvang. Padwysigings akkuraat aangegee na die plaas. Pragtig...
Sien meer
Okt 2024
Anke V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, het veilig gevoel en dit was baie netjies en skoon. Baie nice. Dit was 'n baie netjiese stil plek gewees, sal definitief weer teruggaan, ...
Sien meer
Sep 2024
Rina S
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag op Blommetoer. Madelaine en haar gesin het ons vriendelik ontvang. Die kothuis is smaakvol gemeubileer en het alles gehad wat ons benodig het v...
Sien meer
Aug 2024
Robyn T
Saam met lewensmaat
5.0
A truly great stay. Fantastic stay in the most wonderful cottage, cosy, stylish, and excellent location with a friendly, genuine host. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
De Waal B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike mense wat uit hulle pad gaan om jou so welkom as moontlik laat voel. Hulle stel die standaard, die heel beste wat ons al ervaar het. Ek di...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Halinka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Torenweg, 21 km vanaf die R355, 43 km vanaf Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Namakwa Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torenweg, 21 km vanaf die R355, 43 km vanaf Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a80327561f321f2265b39cbc0f602ee4bac010d4c6ce579d23343fa392fb2d628b539d9a27e7b77c05f3e63a44c7e42722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Toren Road 21 km from the R355 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.296562707031 19.713263525534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang