Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namibsa Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vinnige oorslaap in netjiese, veilige, goed geleë plek! Dankie. Bly altyd lekker by Namibsa Self-catering! Naby hospitaal en diens is altyd vriendelik en dit is lieflik skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Veilig en naby geleë aan Medic Clinic en Kalahari Mall. Woonstel is mooi ingerig. Baie mooi en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis En Marié G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sou langer wou bly. Beslis! So netjies, en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut heerlik gekuier gesellige plekkie. Heerlik oornag. Dit is 'n awesome plekkie, baie netjies, skoon en die ekstra beskuit was 'n oulike geskenk. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie tevrede en netjiese plek en diens. Geen lekker, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lieflik, netjies, alles wat ons nodig gehad het. Lieflike, netjiese oornagplek met alles wat ons nodig gehad het. Sal weer hier kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Oorslaap oppad na Kgalagadi vakansie. Pragtige eenheid met alles wat ons benodig het vir 'n oorslaap. Skoon, goeie ligging, veilig, netjies. Heerlik geslaap in 'n warm, skoon bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Goed geleë. Was aangenaam. Was gerieflik en voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjies en stil omgewing, naby nodige fasiliteite soos 'n hospitaal en 'n mall. Lekker om in 'n skoon, netjiese, veilige plek te kon oorslaap, met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Die verblyf was baie lekker. Die ontvangs was vriendelik. Eienaar het ook lugreëling in die kamer aangesit voor ons aankoms wat baie gehelp het teen die hitte. Meld asb. net aan die eienaar dat die ketel in die eenheid water lek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 1, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMWEwZmU0LWFkYjMtNGY2OC1hN2FkLWVhZGM3YWM5MmRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 169 5 1 5 1 Strydom Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.440788230555 21.263121068123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang