Natspat 20
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Sunetterobinson79@gmail.com R - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker plek.
Natspat 20 se terugvoer
Ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te ontvang.
Yolanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly en see uitsig geniet.
Natspat 20 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Die seeuitsige en maanopkoms oor die see is die beste. Sien uit daarna om julle terug te ontvang
Patricia V - Okt 2021
Algehele gradering
It was peaceful.
Marina L - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese see-uitsig reg langs die strand.
Roland L - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Jeanette B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly - pragtige see-uitsig en ligging.
Nerusha N - Okt 2020
Algehele gradering
Very beautiful, relaxing.
Natspat 20 se terugvoer
Hi Nerusha,
Glad you and your family enjoyed your stay. The view from the stoep is always great, especially when the whales and dolphins play close by. The small secluded beach across the street is also amazing and the kids can play safely. Hope to see you back soon.
Hennie S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly met pragtige see-uitsig met walvisse wat spring.
Frans S - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Natspat 20 se terugvoer
Hallo Frans,
Baie dankie vir jou terugvoer. Daar is veronderstel om 'n kluissleutel aan die bos te wees. Ek sal dit opneem met die skoonmaakagentskap wat die sleutels hanteer.
Jammer vir die ongerief.
Vriendelike groete,
Elaine.
Deon B - Jul 2017
Algehele gradering
Die eenheid was baie netjies.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard, Natspat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang