Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natspat Unit 2

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Helen V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We had a great time. Excellent location, unit very clean. Clean beaches and streets thanks to Tidy Towns.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Lovely unit with 10/10 ocean view. The unit is spacious, clean, and well appointed and the ocean view is to die for. Will certainly recommend it to fellow travellers, thanks so much for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Walvisse was 'n treffer. Weereens 'n wenner. Rustigheid is Natspat se tweede naam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Judy V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Heerlike see-uitsig gesinsvakansie-eenheid. Natspat Unit 2 is 'n heerlike gesinsvakansie-eenheid. Die heerlike groot stoep en ligging is ideaal om te ontspan en net vir die see te kyk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Grobbie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Baie lekker kuierplek en gerieflik. Mooi uitsig. Voorstel - dalk 'n enkelplaatgasstofie vir koffie en 'n herlaaibare lig vir gebruik tydens beurtkrag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Mrt 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Renee B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie lekker gebly. Die perfekte eenheid vir 'n gesin van 4. 'n Baie netjiese eenheid wat jy heeldag kan ontspan en die vol uitsig van die see kan geniet. Binne loopafstand van strande. Sal defintief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Baie lekker plekkie. Baie lekker plekkie, rustig, mense is baie vriendelik en kan 'n verskeidenheid van diere beleef bv. walvisse en dolfyne reg van jou stoepie af.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Rustig. Veilig. Heerlik. Die verblyf was heerlik. Net wat ons nodig gehad het. Natspat 2 was goed toegerus en die uitsig was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel T
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Was 'n baie lekker vakansie. Plekkie netjies en gerieflik. Lekker plekkie. Groot stoep, ideaal vir kuier en braai-aande.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 97

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Natspat Eenheid 2, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH65S2B8W260QJg54zwX21oXmk5tYdKvX7567zoTHmgqHMAdAm3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 Natspat Unit 2 Lilliecrona Boulevard 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.850939143238 30.385707914829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang