Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature on your Doorstep

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Susan C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was ‘n heerlike vakansie, en ons sal beslis weer hier kom bly. Ons het baie lekker gebly! Die huis is ruim, netjies en skoon. Dit is goed toegerus met alles wat nodig is en alles werk perfek. Die mooi uitsig en die lieflike grasperke is ‘n groot bonus. Die braai area is ver van die kombuis en nie onderdak nie. Dit was nie ‘n probleem vir ons nie, maar wel iets om van kennis te neem. Daar is baie trappies en sommige van hulle is oneweredig, so mens moet maar net fokus wanneer jy rond beweeg om en in die huis. Dit is dalk ‘n goeie idee om ‘n verwarmer in die sitkamer beskikbaar te hê gedurende die wintermaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony Z
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lovely! A very warm welcome received. Clean and comfortable with a well-equipped kitchen. Beautiful views and very safe. The braai area is not under cover, though, so it is not suitable for rainy weather. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Kos vir ons siel. Hierdie plekkie het al ons verwagtinge oortref. Daar is so baie spasie. Lekker kamers, 'n oulike kombuis. Heelwat trappies, vir kleintjies iets om in gedagte te hou. Maar daar is soveel spasie! En die uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustige verblyf in 'n pragtige area. Ezbe se plek is pragtig, skoon en perfek geleë met 'n besonderse uitsig in Hoekwil. Ons het baie lekker gebly met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franciske M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Awesome natuur, stilte, alles wat jy nodig het. Nature on your doorstep. Awesome. Dis presies wat die naam sê. Die natuur vanuit jou deur. As jy 'n stil en rustige, baie gerieflike plekkie met alles wat jy nodig het soek, om net uit te rus, dan is hierdie net die plekkie vir jou. Pragtigste natuur en see vanuit jou kamervenster. Die foto's lyk net soos die werklikheid. Ons het heerlik uitgerus en alles gehad wat ons kon nodig kry. Selfs 'n braaibak. Die trappies kan 'n probleem wees vir ouer mense, maar dit word genoem in die advertensie en was vir ons geen probleem nie. Die braaiplek buite was heerlik en ook die sitplekkie buite die eetkamer. Daar is speletjies om te speel, ons het die Timberrr vreeslik geniet. Ook heerlik gesit en lees, knus in die sitkamer terwyl kids movies kyk toe dit reën. Die sjokolade bederfie op die beddens was ook 'n bonus. Die kothuis is so oulik beplan en die bo en onder is lekker vir bietjie privaatheid. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Pragtige natuurskoon verblyf! Dit was ons eerste keer in die Wildernis. Nature On Your Doorstep is die perfekte verblyf as jy lief is vir die natuurskoon en rustigheid. Die eienaar het ons regtig tuis laat voel. Die huisie is ruim, alles was netjies en skoon en het alles wat jy nodig het. Regtig waarde vir geld. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veredith V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Indeed, Nature on your Doorstep. Hoekwil is a magical town close to the Wilderness. There are so many things to do in the area from cycling, hiking, and paddling to just relaxing and swimming on the marvelous beaches in the Wilderness. The accommodation was fabulous. The photographs do not do it any justice. The apartment is spacious and the outside areas are private from the homeowners. I would recommend this place to anyone who loves the bush and the sea side by side. If you are a cyclist, the climb back from the Wilderness to Hoekwil will keep you nice and fit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ezbè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekwil-weg 21, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5238f414a3e2c68c888f52899ea76e3194e89856449b25e4b2f864f79b7305680ce7fa19baec17f06d534bb42746622edaf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 21 Hoekwil Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971480534956 22.6145123161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang