Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica Oceanfront Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clam-weg 16, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 999 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Nautica Oceanfront Apartment is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in 'n veilige seefrontkompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is oorkant Bloubergstrand geleë waar gaste oorgenoeg watergebaseerde sport kan geniet.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Daar is 2 badkamers in die woonstel, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Vir gaste se gerief word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea spog met 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitarea en 'n slim-TV. Daar is 'n balkon met asemrowende see-uitsigte wat toeganklik is vanaf die hoofslaapkamer en leefarea. Gaste kan ook gebruik maak van die gratis WiFi, die gemeenskaplike swembad en privaat parkeerplek.

Gaste kan verskeie doendinge soos voetslaan, seilplankry en duik in die omliggende area geniet. Daar is ook 'n aantal uitstekende restaurante naby geleë vir gaste om te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zimkita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Clam-weg 16, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 999
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 999
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clam-weg 16, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9db7031750cb6d6a67d6d1fdb8a95019982ab75083ceb04be4a277537dffb2204478a42efb3f52c2469a7c8539a6c333d258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 999 per nag, vir 4 mense 16 Clam Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.824904880468 18.479379757205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang