Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautilus Unit B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstone-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautilus Unit B is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is gerieflik geleë binne 'n kort entjie se ry vanaf Margate en Lucien-strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed en het badkamers met onderskeidelik 'n stort, en stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n klein ontbyt-eiland met stoeltjies. Dit maak oop na die sitkamer met lugversorging wat met rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale ingerig is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop na die balkon met sitplek wat oor die swembad uitkyk.

Daar is 'n parkeerplek wat aan die eenheid toegewys is, agter 'n afstandbeheerhek, en die kompleks is volledig ommuur.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en gemeenskaplike braai-area in die kompleks.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 236

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Shepstone-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shepstone-weg, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb70b4c847669085d2f54bc4bb2260471099916086423b53764fcb4c2a67c894903881b609b53f852aab16c7c986ecf617463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) Shepstone Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -30.8496206 30.3804898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang