Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndlovu Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Julius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Ndlovu Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chantal V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Lekker. Gerieflik. Netjies.

Die huis is so gerieflik, netjies, bekostigbaar en uitstekend geleë naby winkels en restaurante. Het vir seker gemaak alles is in plek. Fantastiese kliëntediens.

Christo B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Ons kom weer kuier!

Dit was besonders en ons het lekker gerus!

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Christo,
Dankie vir jul terugvoer en kuier. Ons sien uit om jul weer te huisves.
Groete
Julius

Ndlovu Rest
Anette V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette V

Vinnige naweek wegbreek.

Ons het baie lekker gekuier, dit was net te kort. Gaan vir seker vir langer bespreek.

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Anette,
Sien uit om jul weer te huisves. Dankie vir jul terugvoer.
Groete
Julius Naude

Ndlovu Rest
Lizan B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizan B

Kan aanbeveel. Alles wat nodig is.

Baie lekker gebly, sal weer gaan.

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Lizan
Dankie vir terugvoer. Julle is altyd welkom en dankie dat jul weer kom kuier het. Sien uit om jul weer te huisves.
Groete
Julius

Ndlovu Rest
Johan D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Net wat ons nodig gehad het. Ek kan die plek aanbeveel, baie lekker plek.

Heerlik en rustig met baie diere wat kom kuier. Die kinders het dit vreeslik geniet, skoon en netjies en lekker braai area. Swembad was lekker gewees.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie Johan vir terugvoer. Jul is altyd welkom. Sien uit om jul weer te huisves.
Groete
Julius Naude

Ndlovu Rest
Ben B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Highly recommended, we had a wonderful stay.

We had a wonderful, relaxing time staying at Ndlovu Rest. We have had many holiday experiences in the bushveld, but none quite like this. There are so many animals that come to visit right on your doorstep, more than we have ever experienced before. The house is neat and inviting, the loft is much bigger than expected. The outside braai area and sparkling clean pool contributed to the relaxing atmosphere for both ourselves and our daughter. The house is private yet close enough to shops and restaurants. The owner was extremely accommodating and willing to assist with whatever we needed. Will highly recommend.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dagse Ben,
Dankie vir jou terugvoer. Altyd lekker om sulke wonderlike terugvoer te kry. Ons probeer ons bes om alles so gemaklik moontlik te maak vir almal, hetsy dit 'n eerste besoek aan Marloth is of die gaste gereelde besoekers is. Jy is altyd welkom.
Groete
Julius

Ndlovu Rest
Sipho S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho S

Amazing place, you can never be bored.

Great weekend, my kids loved everything about the place, especially my daughter. The animal visits, the drive around.

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Sipho,
Thank you for the feedback. Glad you enjoyed and you are always welcome.
Regards,
Julius

Ndlovu Rest
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lara C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara C

Die moeite werd.

Ongelooflike klientediens! Baie rustig. Verskeidenheid diere het elke dag kom kuier.

Ndlovu Rest se terugvoer

Middag Lara, dankie vir terugvoer. Bly jul die verblyf geniet. Sien uit om jul weer te huisves.
Groete
Julius Naude

Ndlovu Rest
Gerda C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Rustig, netjies en dieregesellig.

Ons familie het vreeslik lekker gekuier in die netjiese, skoon en gemaklike huis. Gasvriendelik. Veilig. en die diere wat kom kuier het was die hoogtepunt! Dankie vir die lekker tyd by julle plek! Sal beslis weer kom en ander aanbeveel.

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Gerda
Dankie vir terugvoer. Jul is altyd welkom. Sien uit om jul weer te huisves.
Groete
Julius Naude

Ndlovu Rest
Natasha P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P

Die huis was perfek, skoon en netjies en perfek vir my en my gesin.

Baie tuis gevoel. Eienaars is vreeslik behulpsaam en gasvry. Sal dit hoogs aanbeveel. Sal ook weer die plek bespreek. Sal definitief Ndlovo verwys. Is naby geleë aan al die winkels en dit was veilig en rustig. Het baie tuis gevoel. Sal ook weer die plek bespreek.

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Natasha
Dankie vir jul tydjie by ons en vir die terugvoer. Ons streef daarna om ons plek altyd netjies te hê en om dit so gemaklik moontlik te maak. Sien uit om weer van jul te hoor.
Groete
Julius

Ndlovu Rest
Hester P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

Dit was 'n baie lekker paar dae in Marloth.

Die huis is goed ingerig met alles wat jy kan nodig kry. Ons het baie lekker gebly. Aircons, TV, swembad en wifi het die kuier baie gemaklik gemaak. Die huis is netjies en skoon en goed uitgelê. Die diere wat op jou stoep kom kuier was 'n pluspunt. Ons sal definitief weer kom kuier!

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie Altie, dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Bly julle het 'n lekker kuier gehad. Dankie vir al die terugvoering. Julle is altyd welkom. Groete. Julius Naude

Ndlovu Rest
Moraka M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moraka M

We enjoyed our stay.

Fantastic place with animals roaming around and sleeping next to our house. It's a quiet place that will enable you to find yourself after busy lives in the city.

Ndlovu Rest se terugvoer

Thank you, Moraka. It was a pleasure to host you. Thank you for the feedback. Looking forward to hosting you again.
Regards,
Julius

Ndlovu Rest
Crizelda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crizelda V

Netjies, ruim en goed ingerig. Fantastiese plek om te bly.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Dit is 'n pragtige huisie en mooi netjies. Die eienaar is regtig 'n omgee mens wat seker is sy gaste is versorg. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier. Die diere was om ons en dit het gevoel asof die wildtuin op ons stoep was. Dit is 'n belewenis om al die diere so mak by jou woning te kan sien, veral die nagapies.

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Crizelda
Baie dankie vir die terugvoer en jul kuier. Jul is altyd welkom. Altyd lekker om die tipe van terugvoer te kry.
Groete
Julius Naude

Ndlovu Rest
Dimakatso M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dimakatso M

It was awesome and peaceful.

Best place to be especially when you interact with the animals.

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Dimakatso, thank you for your feedback. It was an absolute pleasure to host you and your friends. We currently visiting to revisit our client's needs. We hope to hear from you soon. Regards, Julius Naude

Ndlovu Rest
Adele F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adele F

We had an awesome time, with all the wild animals visiting.

Very clean house with everything that is needed inside, except a small table in the room would be nice or in the bathroom. The animals that visited us were great, and there was no noise from any people in the surrounding area, except for the builders nearby, so we had an enjoyable stay.

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Adele
Thank you for the feedback. Glad you have enjoyed your stay. Looking forward to hosting you again.
Regards
Julius Naude

Ndlovu Rest
Hilda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda V

Lekker.

Lekker gekuier. Wees maar net versigting om nie goed buite te los nie.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie Hilda vir terugvoering. Sal vir seker kyk om gaste meer bewus te maak om hul persoonlike items oornag toe te sluit. Dankie vir jul kuier. Groete, Julius Naude

Ndlovu Rest
Dave D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D

Thoroughly enjoyable.

Most enjoyable time spent here. Comfortable accommodation. Plenty of visits from the wildlife.

Ndlovu Rest se terugvoer

Thank you for your visit Dave, we look forward to accommodate you and your family again. Regards Julius.

Ndlovu Rest
Nantus O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantus O

Uitstaande!

Ongelooflike diens van die eienaar. Ons op hoogte gehou van alles asook die beurtkrag skedule. Puik en uitstekend toegerus. Hoogs aanbeveel.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie Nantus. Jou terugvoering word waardeer. Julle is altyd welkom. Hoop om gou weer van julle te hoor.
Groete,
Julius Naude

Ndlovu Rest
Engla L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engla L

Heerlik gekuier en lekker ontspannend.

Sal beslis die plek aanbeveel. Het baie lekker gekuier.

Ndlovu Rest se terugvoer

More Engla,

Dankie vir terugvoer. Jul is altyd welkom. Hoop om gou van jul te hoor.

Julius Naude

Ndlovu Rest
Donovan L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan L

Die lekkerste tyd gehad saam met familie, Julius (eienaar) was baie baie hulpvaardig en alles het seepglad verloop.

Pragtige plek, die kinders het die diere baie geniet. Ndlovu het alles wat 'n mens nodig het vir 'n tyd weg. Werklik goeie herinneringe gemaak en sal vir seker weer teruggaan.

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Donovan
Dankie vir jul kuier en terugvoer, julle sal altyd welkom wees. Al wat belangrik vir ons is, is dat gaste hulself geniet en wonderlike onvergeetlike oomblikke beleef.
Groete

Ndlovu Rest
Petro M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Baie lekker gekuier.

Julius, julle plekkie is fantasties, alles wat ons nodig gehad het, is in die huis beskikbaar. Sal definitief volgende jaar terugkom. Net jammer daar was baie minder diere te sien as verlede jaar. Maar deur en deur die moeite werd gewees.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie Petro,
Jul is altyd welkom. Net bly as gaste dit geniet. Ek glo ook dat die opgraderings in die braai area ook n plus punt is. Hoop om gou weer van jul te hoor.
Groete
Julius Naude

Ndlovu Rest
Lana M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana M

Baie lekker plekkie.

Heerlike verblyf gehad met so baie diere wat kom kuier het.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie Lana, julle altyd welkom.
Groete,
Julius Naude

Ndlovu Rest
Chantel O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel O

Uitstekende ervaring. Perfekte wegbreek met kinders.

Ideaal vir wegbreek en ontspan.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie vir terugvoer Chantel. Sien uit om jul weer te huisves.

Ndlovu Rest
Paul S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Lekker Bosveldwegbreek.

Met ons aankoms is ons verwelkom deur twee blouwildebeeste en twee koedoes. Daar het deur die loop van die week heelwat kuiergaste op ons stoep kom kuier. Sebras, vlakvarke, mongoose, volstruise, muskiljaatkat, blouapies en nagapies. Sal enige tyd weer gebruik maak van Ndlovu Rest. Baie dankie Julius!

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie vir terugvoer. Julle is altyd welkom.

Ndlovu Rest
Annelize R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R

Ek sal verseker Ndlovu Rest aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf was 5 ster. Sal verseker weer terug kom.

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Annelize,
Dankie vir jul terugvoer. Sien uit om jul weer te huisves.
Groete
Julius

Ndlovu Rest
Dawid L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid L

Uitstekend.

Was wonderlik rustig.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie vir terugvoer Dawid, ons sien uit daarna om jul weer te huisves.
Groete
Julius Naude

Ndlovu Rest
Greg S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greg S

Comfortable, clean, great stay.

A great stay for a bush getaway, a great base for a family KNP trip. Ndlovu Rest is clean and neat with all amenities needed.

Ndlovu Rest se terugvoer

Thanks for your feedback Greg. Looking forward to hosting you again.
Regards,
Julius Naude

Ndlovu Rest
Rudi V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi V

It was just great.

Can't describe it, it is just wonderful and so peaceful.

Lizelle B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Die kuier was fantasties!

Ndlovu Rest is goed toegerus en netjies. Dit was perfek vir my en my vriendin met ons klomp kinders. Ons het ten alle tye veilig gevoel. Die gasheer het alles vir ons maklik en so gerieflik as moontlik gemaak. ’n Onvergeetlike naweek!

Damien W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damien W

Was regtig baie lekker.

Love die atmosfeer en diere.

Ndlovu Rest se terugvoer

Groot plesier Candice, Kom kuier gerus weer.

Ndlovu Rest
Keith M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith M

The animals were amazing.

A good location will be back for more. Stay was too short.

Ndlovu Rest se terugvoer

Hi Keith,
Thanks for the feedback. Hope you visit again soon.
Regards,
Julius Naude

Ndlovu Rest
Isak R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R

Dit was een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Waarde vir jou geld

Die ligging van die huis is uitsteking. Loop afstand van resturante en winkels. Huis se opset is lekker vir groter groepe en baie ruim. Ons was ook heeltyd op hoogte gehou van alles. Dit was net n plesier om da te ontspan met diere wat heeldag daar rond loop.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Julle is altyd welkom. Bly dat julle die tyd kon geniet.
Groete
Julius Naude

Ndlovu Rest
Andries A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries A

Baie lekker verblyf. Sal Ndlovu Rest enige tyd aanbeveel.

Sien sterre.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie Andries. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Ndlovu Rest
Sharon C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

Asemrowend, rustig, die natuur.

Vandat ons op pad was na Ndlovu Rest het die eienaar ons verwelkom en op ons gemak laat voel, alles was alreeds gereël en netjies toe ons daar aankom. Vriendelike diere het ons ook verwelkom, eienaar het DStv vir ons geaktiveer sodat ons nie die rugby die mis nie. Was 'n heerlike lewenservaring om so naby aan die diere te kan wees.

Ndlovu Rest se terugvoer

Bly ons kon jul huisves. Hoop om julle weer binnekort te kan akkomodeer.

Groete
Ndlovu Rest

Ndlovu Rest
Sandy R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy R

Fantastic place.

Great communication with Julius, he even sent us links to the news and happenings at Marloth. Really lovely place. Will definitely recommend to others.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek.

Goeie kommunikasie met Julius, hy't selfs vir ons skakels na die nuus en gebeur in Marloth gestuur. Regtig 'n lieflike plek. Sal dit beslis aanbeveel aan ander.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ndlovu Rest se terugvoer

Good day Sandy,
Thanks for the feedback. Glad you enjoyed your stay.
Looking forward to host you again.
Ndlovu Team

Ndlovu Rest
Vickey B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickey B

All we expected and more.

We were welcomed by all the animals that come past to say hi, including Larry the warthog who was happy enough to have us scratch his belly. The place is exactly what you need to relax and take in the nature you are surrounded by. The kids loved the daily visitors of Larry and the family, kudu's, wildebeest, bush babies, ostriches as well as small duikers. It was peaceful and just what we all needed. Thank you again for everything and cant wait to go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Als wat ons verwag en meer.

Ons is verwelkom deur al die diere wat verbykom om hello te sê, insluitend Larry die vlakvark wat gelukkig genoeg ons toegelaat het om sy maag te krap. Die plek is presies wat jy nodig het om te ontspan en die natuur in te neem waarmee jy omring word. Die kinders het die daaglikse besoekers, Larry en die familie, koedoe's, wildebees, volstruise en klein duikers geniet. Dit was vreedsaam en net wat ons almal nodig gehad het. Dankie weer eens vir alles en kan nie wag om terug te gaan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ndlovu Rest se terugvoer

Good day Vickey,

Thank you for your visit and feedback. We're looking forward to hosting you and your family again.

Ndlovu Team

Ndlovu Rest
Rochel C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochel C

A perfectly located home which is neat and has everything you need, plus loads of animal visitors.

I would like to thank the owners of this venue for an amazing stay and fantastic service. I was privileged to take a group there where most of the group were not from SA and it was their first visit here. They were blown away, as was I. The setup of the house is fantastic especially assisting that you can easily walk from the front door and the patio, to the pool, to the braai area without getting your feet full of sand. The balcony is a wonderful resting place any time of the day and the fact that there is no fencing around the yard is fantastic as it allows animal friends to visit from any angle. You are frequently pleasantly surprised. Another awesome convenience is how close this house is to the shopping centre and even water park. This means that you really don't even need to pack any food since you can pop into the shops on a daily basis. I love it, I love it , I love it.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dear Rochel,

It was an absolute pleasure. We appreciate your comments on the accommodation.

We will install DStv on the 25th of March and will also investigate the possibility of Wi-Fi.

Looking forward to hosting you again.

Regards,
Ndlovu Team

Ndlovu Rest
Lucinda V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda V

Dit was vreeslik lekker!

Ons voel uitgerus en sal weer gaan.

Nelius B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelius B

Pragtige wegbreekplek vir gesin en het baie goeie geriewe.

Sal aanbeveel vir enigiemand. Sal verseker weer daar 'n draai gaan maak. Geriewe bitterlik goed en die opgradering na DStv en lugversorging was 'n groot bonus. Plonsbad was meer as voldoende vir die warm dae.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie vir terugvoer. Wi-Fi fasiliteite sal in nabye toekoms bygevoeg word. Verder sal daar na fasiliteite gekyk word en verbeterings gedoen word.

Ndlovu Rest
Jaendre V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaendre V

Dis was vreeslik lekker. Baie mooi plek en waarde vir jou geld.

Regtig goeie diens van eienaar en die webtuiste. Was 'n vreeslike lekker vakansie en dit was net 'n plesier om daar in Ndlovu Rest te kan bly. Sal vir seker weer by hulle bespreek.

Ndlovu Rest se terugvoer

Dankie vir terugvoer. Ons as eienaars van Ndlovu Rest sal alles in ons vermoë doen om ons gaste se verblyf so gemaklik moontlik te maak en voortdurend kyk waar ons kan verbeter.

Ndlovu Rest
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhals-laan 2068, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760fe58f2f96f12361948ec8cd74eaefa30bacc2e53fa88662848f6944679fe94ff9de1dad3c6c189841e5499f6ebf1271a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 41 5 1 5 2068 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.34907 31.77663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang