Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndlovu Rest

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Sep 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhals-laan 2068, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 R1 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ndlovu Rest bied 'n rustige oord in die ongerepte bosomgewing van Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oorstop vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, en bied die geleentheid om vier van die groot vyf raak te besigtig.

Verblyf is beskikbaar in 'n ruim selfsorghuis wat beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Die slaapkamers is elk toegerus met 'n dubbelbed en die solderarea het 4 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat albei 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en basiese kookgeriewe. Die eerste verdieping lei na 'n balkon, en die stoep op die onderste verdieping het 'n braai-area en swembad.

Ndlovu Rest is binne maklike bereik van die Lionspruit Game Reserve, en doendinge in die omgewing sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Chantal V
5.0
Lekker. Gerieflik. Netjies. Die huis is so gerieflik, netjies, bekostigbaar en uitstekend geleë naby winkels en restaurante. Het vir seker gemaak alle...
Sien meer
Aug 2024
Christo B
Gesin met tieners
5.0
Ons kom weer kuier! Dit was besonders en ons het lekker gerus!
Jul 2024
Anette V
Gesin met tieners
5.0
Vinnige naweek wegbreek. Ons het baie lekker gekuier, dit was net te kort. Gaan vir seker vir langer bespreek.
Jul 2024
Lizan B
Gesin met tieners
5.0
Kan aanbeveel. Alles wat nodig is. Baie lekker gebly, sal weer gaan.
Jun 2024
Johan D
Gesin met klein kinders
5.0
Net wat ons nodig gehad het. Ek kan die plek aanbeveel, baie lekker plek. Heerlik en rustig met baie diere wat kom kuier. Die kinders het dit vreeslik...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Julius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Rinkhals-laan 2068, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Ndlovu Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhals-laan 2068, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760fe58f2f96f12361948ec8cd74eaefa30bacc2e53fa88662848f6944679fe94ff9de1dad3c6c189841e5499f6ebf1271a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 41 5 1 5 2068 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.34907 31.77663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang