Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nerf-af Cottage and Rooms

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
David R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alles net perfek. Baie lekker gebly. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
EUGENE
Nerf-af Cottage and Rooms
Gaste wat vir tweede keer ons Nerf-af-verblyf gebruik! Dankie vir jou uitstekende resensie en terugvoer. Dit is vir ons 'n voorreg om julle te ontvang! Altyd welkom!

Theresa E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Value for money, good location, friendly service. My stay was good. We enjoyed the rustic look and peaceful surroundings. Lots of effort put into the place to make it comfortable and homely. The only thing I would change is to add a door to the bathroom to separate the room and bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
EUGENE
Nerf-af Cottage and Rooms
Theresa, we are so delighted that you had a great stay and found the rooms homely and comfortable. Always welcome back!

Andrénette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Serina en Eugene is vriendlike mense en het ons sommer dadelik laat tuis voel! Nerf-af Queen's kamer was ideaal vir my en my man. Dit is skoon, netjies en bied die nodige vir 'n paar nagte se verblyf. Die bed slaap heerlik en die voorsiening van koffie, tee, melk en beskuit is altyd welkom. Ek sal dalk net wit handdoeke aanbeveel. Dit is ook in 'n veilige area geleë en naby aan Onrus se strand en Hermanus. Daar is so baie om te sien en doen in die omgewing. Serina en Eugene het ons laat tuis voel en ons sal die plekkie beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
EUGENE
Nerf-af Cottage and Rooms
Dit was vir ons net 'n voorreg om jou te ontvang, Andrénette. So bly jy het tuis en gemaklik gevoel in ons Franse Queen's Kamer. Gelukkige gaste is ons prioriteit. Altyd welkom!

Eugene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ek kan Nerf-af aanbeveel. Ons het so lekker gebly en gerus by Nerf-af dat ons ons verblyf verleng het. Die kamer is pragtig met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
EUGENE
Nerf-af Cottage and Rooms
Eugene, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer op jou verblyf in ons Queen's Kamer. So bly jy kon goed uitrus en ontspan. Dit was net 'n voorreg om jou te ontvang! Altyd welkom! Groete.

Feline V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Sublime! Die mooiste huis met die mooiste dekor, al wat gekort het was relings by die toilet om jou aan op te trek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
EUGENE
Nerf-af Cottage and Rooms
Feline, dankie vir jou wonderlike terugvoer van julle verblyf in ons Nerf-af Cottage. So bly dat julle van die Vintage dekor gehou het, en dat jy en jou moeder die tydjie saam so geniet het! Aangesien ons nie as rolstoel-geskik gelys is nie, is daar nie handrelings by die toilette nie.

Annemarie W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Het voldoen aan alle vereistes, heerlik gebly - dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
EUGENE
Nerf-af Cottage and Rooms
Annemarie, dit was net 'n plesier om jou hier in ons Queen's Kamer te ontvang. Altyd welkom!

Genene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onrus is a joy to all the senses and we left with much more than we brought. Very comfortable. Everything we needed was right there in the room or a short drive away. Lovely shower and superb bed. Don't bank on an afternoon nap though, as the play park next door is quite popular with the children in the neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
EUGENE
Nerf-af Cottage and Rooms
Genene, thank you for this great and detailed review on your stay at our King's Room. I'm glad you had some good rest and enjoyed our Onrus Village. We hope to have you back again in the future. Welcome!

Simoné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ontspanne. Lekker. Rustig. Mooi. Pragtige, netjiese kamer. Rustige, ontspanne omgewing. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
EUGENE
Nerf-af Cottage and Rooms
Ah, wonderlik! So bly julle het jul verblyf in ons Queen's Kamer so geniet! Gelukkige gaste is ons beloning! Altyd welkom!

Mareli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Great weekend getaway! Really comfortable stay! Lovely stay in a very cosy room. The host's attention to detail is remarkable. They are also willing to assist with any questions or difficulties that you might experience. Great value for money and we felt really safe at the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
EUGENE
Nerf-af Cottage and Rooms
Such a great and rewarding review, thank you Mareli. Your kind words are really complimenting our King's Room! So glad you felt cosy and safe. Always welcome!

Jessica O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig, pragtig en netjies! Wat 'n heerlike ervaring om in so 'n pragtige, netjiese plek te bly. Dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Ons het so veilig gevoel. Nerf-af is in 'n stil, prentjiemooi area geleë, die perfekte plek om te ontspan en tot rus te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
EUGENE
Nerf-af Cottage and Rooms
Jessica, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier in ons Queen's Kamer te ontvang. So bly julle het die tyd hier geniet en dat jul veilig gevoel het. Dankie vir 'n wonderlike terugvoer! Dit is ons hart om gelukkige gaste te hê! Ons kan julle verseker as gaste aanbeveel. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Altyd welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

EUGENE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R895
R895 R806
per nag, vir 2 mense
Vanaf R895
R895 R806
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosplasie-singel 14, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a72c7c36e5c13b78a28be917994fddcc7f65f4e52e19fa4f99a965be27c802d136d0d7fe640226dab128a9e8f30ad49f353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R806 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 14 Bosplasie Crescent Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41108 19.18541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang