Nerf-af Cottage and Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
EUGENE Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
David R - Sep 2024
Algehele gradering
Alles net perfek.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Gaste wat vir tweede keer ons Nerf-af-verblyf gebruik! Dankie vir jou uitstekende resensie en terugvoer. Dit is vir ons 'n voorreg om julle te ontvang! Altyd welkom!
Theresa E - Jul 2024
Algehele gradering
Value for money, good location, friendly service.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Theresa, we are so delighted that you had a great stay and found the rooms homely and comfortable. Always welcome back!
Andrénette S - Jun 2024
Algehele gradering
Serina en Eugene is vriendlike mense en het ons sommer dadelik laat tuis voel!
Lees meerNerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Dit was vir ons net 'n voorreg om jou te ontvang, Andrénette. So bly jy het tuis en gemaklik gevoel in ons Franse Queen's Kamer. Gelukkige gaste is ons prioriteit.
Altyd welkom!
Eugene R - Jun 2024
Algehele gradering
Ek kan Nerf-af aanbeveel.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Eugene, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer op jou verblyf in ons Queen's Kamer. So bly jy kon goed uitrus en ontspan. Dit was net 'n voorreg om jou te ontvang!
Altyd welkom! Groete.
Feline V - Mei 2024
Algehele gradering
Sublime!
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Feline, dankie vir jou wonderlike terugvoer van julle verblyf in ons Nerf-af Cottage. So bly dat julle van die Vintage dekor gehou het, en dat jy en jou moeder die tydjie saam so geniet het!
Aangesien ons nie as rolstoel-geskik gelys is nie, is daar nie handrelings by die toilette nie.
Annemarie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Het voldoen aan alle vereistes, heerlik gebly - dankie.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Annemarie, dit was net 'n plesier om jou hier in ons Queen's Kamer te ontvang. Altyd welkom!
Genene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Onrus is a joy to all the senses and we left with much more than we brought.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Genene, thank you for this great and detailed review on your stay at our King's Room. I'm glad you had some good rest and enjoyed our Onrus Village. We hope to have you back again in the future. Welcome!
Simoné V - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspanne. Lekker. Rustig. Mooi.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Ah, wonderlik! So bly julle het jul verblyf in ons Queen's Kamer so geniet! Gelukkige gaste is ons beloning! Altyd welkom!
Mareli S - Feb 2024
Algehele gradering
Great weekend getaway! Really comfortable stay!
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Such a great and rewarding review, thank you Mareli. Your kind words are really complimenting our King's Room! So glad you felt cosy and safe. Always welcome!
Jessica O - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, pragtig en netjies!
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Jessica, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier in ons Queen's Kamer te ontvang. So bly julle het die tyd hier geniet en dat jul veilig gevoel het.
Dankie vir 'n wonderlike terugvoer! Dit is ons hart om gelukkige gaste te hê!
Ons kan julle verseker as gaste aanbeveel. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Altyd welkom!
Kellan S - Apr 2024
Algehele gradering
Cosy, quiet and relaxing.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Kelan, it was such a great pleasure to host you. We're glad you had a lovely stay and felt at home at our Vintage Styled Cottage. You're always welcome back!
Rut L - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik geslaap in mooi plek.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Rut, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Baie bly dat julle die tyd as ma en dogter geniet het en ook van die Franse dekor gehou het. Die omgewing is baie veilig en ons Queen's Kamer is baie gewild vir naweek verblyf.
Delani S - Des 2023
Algehele gradering
'n Tuiste weg van die huis. 10/10 vir gemak, geriewe en diens.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer op julle verblyf by ons Nerf-af-Kothuis, Delani. So bly julle het die verblyf geniet en 'n goeie ruskans gekry! Dit is vir ons 'n voorreg om gelukkige en tevrede gaste te hê. Altyd welkom!
Gavin J - Okt 2023
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Gavin, thank you for this great review. So glad you guys still enjoyed a good stay at our Cottage and that we were still able to accommodate and keep our guests happy, as the level 9 storm left the area without running water for 6 days. You were great guests to have.
We will be very happy to have back in future.
Alta D - Sep 2023
Algehele gradering
Ek het heerlik gekuier ten spyte van die stormagtige weer.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Alta, dit was 'n voorreg om jou te ontvang.
So bly jy het jou verblyf geniet en veilig gevoel, nieteenstaande die katastrofiese storm wat ons gehad het.
Dankie ook dat jy die kamer so netjies gelaat het. Hoop ons sien jou sommer gou weer. Altyd welkom.
Groete.
Eugene & Serina.
Jonathan W - Sep 2023
Algehele gradering
Extremely pleasant stay.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Jonathan, thank you for your kind and encouraging response to your stay at our Rooms in the Main House. So glad you had a pleasant stay. We were blessed with your coming.
Always welcome back! Kind regards. Eugene & Serina
Ingrid D - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige kuier by die see - so stil.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Ingrid, Dankie vir jou vriendelike en deeglike terugvoer en resensie van jul verblyf hier in ons Nerf-af-Cottage. Bly jul kleuter kon die Parkie ook so geniet. Familie tye is ons prioriteit.
Die Cottage is verseker ruim genoeg om 4 volwassenes te ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Groete.
Eugene en Serina.
Carin V - Aug 2023
Algehele gradering
Die oomblik wanneer jy Nerf-af Cottage instap, ervaar jy 'n rustigheid en huislikheid.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike en opbouende resensie, Carin. Ons waardeer jou terugvoer en so bly dat jul dadelik tuis gevoel in ons Nerf-af-Cottage.
Gelukkige en ontspanne gaste is ons beloning. Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Vriendelike groete
Eugene en Serina
Sandy W - Jun 2023
Algehele gradering
We had a wonderful weekend!
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Sandy, it was such a great pleasure to host you and the extended family. So good to meet you guys.
You were such friendly and joyful people, making the best of every situation.
People like yourselves, makes the Hospitality Industry so rewarding.
Always welcome.
Loving what we do and doing what we love.
Pieter D - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik, professionele en baie aangename verblyf.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Pieter, dit was n absolute plesier en voorreg om jul te ontvang in ons Queen's Kamer in die Hoofhuis.
So bly dat jul verblyf hier aangenaam was. Gelukkige en tevrede gaste is ons prioriteit. Julle is altyd welkom.
Groete van ons.
Linda T - Feb 2023
Algehele gradering
Clean, neat room supplying everything needed. Space well-utilised. Safe and the host is extremely welcoming and friendly.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Linda,
Thank you for your kind and encouraging review of your stay at our Queen's Room.
You were just super guests, and it was a pleasure to host you.
We hope to have you back soon.
Best,
Eugene a Serina.
Danielle T - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het veilig gevoel en het heerlik geslaap.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Danielle, dankie vir jou vriendelike en deeglike terugvoer van jul verblyf in ons Queen's ensuite Kamer. Bly julle kon al die ekstras geniet en waardeer. Julle was absoluut super gaste.
Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Eugene en Serina.
Hildegard S - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful, quiet place, friendly and helpful hosts.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Hildegaurd, It was a pleasure to host you and your spouse for a few days.
We are glad you had a quiet and peaceful time.
We were blessed with your visit.
Happy guests are our reward.
Always welcome in future.
Best,
Eugene and Serina.
Esme W - Des 2022
Algehele gradering
Behalwe dat die ketel se prop soms vasgehaak het, was dit heerlik om daar te bly.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Esme, ons is baie bly dat jy die tyd hier in ons Queen's Kamer so geniet het. Gelukkige gaste is altyd ons prioriteit en n lekker bad om te ontspan, 'n bonus.
Ons is nie bewus van die ketel se kragprop wat vashaak nie, maar sal dadelik daarna omsien.
Hoop ons sien jou spoedig weer. Groete.
Michelle F - Okt 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerNerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Michelle, we really appreciate and value your kind and encouraging words re your stay at our Nerf-af-Cottage.
It is so rewarding to hear that it was a home away from home and that you loved our decor and design. Home and Decor is where our heart is. Always welcome!
Daniel R - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent stay.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Daniel, we are delighted to receive such a great and uplifting review of your stay at our King's Room.
Happy guests are our priority and reward. Appreciate your warm and kind response.
Always welcome.
Hope to have you back in future. Eugene a Serina.
Tennelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Relaxing and homely, the perfect break from a busy life.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Tennelle, thank you for rewarding us with such a great response on your stay at our Cottage.
We are so glad that you valued the environment and that you could have memorable family times together.
You were Super-guests to have! Hope to see the family again in future.
Always welcome!
Kindest regards,
Eugene a Serina.
Elthea F - Jul 2022
Algehele gradering
Uniek, oorspronklik en gerieflik.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
So wonderlik om te hoor Althea! Lekker om julle te ontmoet en n voorreg om julle hier te ontvang.
Ons is so bly ons Nerf-af-Cottage en Dekor het jul bederf! Dankie vir hierdie opbouende Resensie.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete.
Crystal Z - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en die cottage was net wat ons nodig gehad het.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Wonderlik, ek is baie bly dat jul hier kon ontspan en met nuwe krag kon huistoe gaan. Julle het soveel waarde geheg aan ons Franse Vintage dekor.
Hoop om jul vinnig weer te sien. Julle is altyd welkom.
Anthony O - Feb 2022
Algehele gradering
Very nice stay with very good hosts.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Gerhard we thank you for your great response and rating on your stay at our rooms. We take note of your suggestion.
It was our pleasure to be your host. You are always welcome!
Best regards.
Eugene a Serina.
Martie M - Mei 2022
Algehele gradering
Was gasvry ontvang, vir 7 dae heerlik privaat en baie gerieflik in die cottage gebly, niks kortgekom nie.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Martie, wat 'n wonderlike terugvoer op julle verblyf in ons Cottage. Die terugvoer op elke bietjie detail, maak dit vir ons 'n plesier om in die gasvryheids bedryf te wees. Ons waardeer julle.
Hierdie opbouende resensie is vir ons 'n beloning op die hart wat ons het om altyd ons gaste welkom te laat voel.
Groete julle.
Shaun R - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean, convenient, and practical.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Shaun, it was just a pleasure to host you and your beautiful wife.Thank you for your great response. Also glad to be able to give you some advice around Decor, as we have had a Vintage-SHOP for the last 14yrs.
Nerf-af-SHOP is on the premises now.
Always welcome!
Treska B - Jun 2022
Algehele gradering
Gemaklik, bereikbaar, warm, luuks, uitstekend toegerus, interieur en dekor lieflik.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Ek is baie bly dat julle jul verblyf in ons Queen's en-suite kamer, so geniet het en ook die Franse dekor en interior. Dit is vir ons belangrik om ons gaste welkom te laat voel in 'n huislike omgewing.
Die toilet is deel van die oopplan beplanning, met 'n muur wat dit afskort van die kamer. Jammer as dit vir julle ongerieflik was.
Vriendelike groete.
Michelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderful and caring hosts.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Michelle, we apologize for any inconvenience, but unfortunately have no control over unforseen loadshedding.
Our prices are also reasonable and acceptable for what the rooms offer, with a 15% winter discount.
We do our very best to keep our guests comfortable and prepared for loadshedding times. We have re-chargeable lights and full Wi-Fi even with loadshedding.
Kind regards,
Eugene and Serina.
Nikola M - Jun 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
So glad you found the King's Room to be homely, neat, and peaceful. It was our privilege to host you.
Best regards,
Eugene and Serina
Elizabeth M D - Okt 2021
Algehele gradering
'n Bietjie Frankryk naby die see.
Lees meerNerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Wat 'n opbouende en verblydende resensie.
Baie dankie hiervoor, Elsábe, dit is so belonend.
Hierdie is die beste beskrywing van ons Nerf-af Kamers en Kothuis. Ek is bly jul kon ons mooie Walvis Seekus kom verken. Elsabé, jy verwoord ons harte en gees waarmee ek en Eugene graag ons gaste ontvang en tuis wil laat voel.
So bly jul het jul verblyf hier in ons King's Kamer so geniet. Dit was vir ons heerlik om julle hier te ontvang en ook beter te leer ken. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Altyd welkom.
Eugene en Serina
Ellen-maud B - Mei 2021
Algehele gradering
Wat 'n voorreg om by Nerf-Af te kon bly, ons waardeer die fynste detail in alles!
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Wonderlike terugvoer, baie dankie Ellen-maud! Jou resensie op jul verblyf in die Queen's Kamer, is vir ons so verblydend! Dit weerspeel die hart waarmee ons graag ons gaste wil ontvang en slegs die beste ervaring en rustigheid wil gee.
Jul altyd welkom!
Vriendelike groete.
Eugene en Serina.
Marene V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Soo bly jul kon die PAASnwk hier by ons geniet! Die stilte en rustigheid in ons omgewing en speelpark met voël lewe maak dit die ideale wegbreek vir gesinne.
Julle is altyd welkom!
Groete.
Jaco K - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitsonderlik
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou opbouende terugvoer op jul verblyf hier by ons Nerf-af-Cottage. Bly jul tydjie hier by ons was vir jul sielskos.
Jul altyd welkom.
Vriendelike groete.
Ernst J - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie en terugvoer op jul verblyf hier by ons Nerf-af Kothuis. Jul reaksie verskaf vir ons groot vreugde! Dit was lekker om jul te ontmoet.
Hoop ons sien jul gou weer.
Altyd welkom!
Gerhard B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Gerhard, baie dankie vir jul vriendelike terugvoer op jul verblyf hier by ons.
Dit was 'n voorreg om julte ontvang. Hoop ons sien jul sommer gou weer.
Altyd welkom.
Vriendelike groete.
Rikus V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike, gasvrye verblyf.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Wonderlik om te hoor! So bly jul kon heerlik ontspan hier in ons Nerf-af-Kothuis. Familie tyd saam, is ons prioriteit.
Julle is altyd welkom!
Groete.
Sipho R - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam om daar te bly, stilarea.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Baie bly jul het die rustige, stil omgewing hier in ons King's Room geniet!
Marguerite L - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Pragtige huis. Goeie geriewe en lekker ligging.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Ons is baie bly dat jul lekker gekuier het en die tyd hier by ons geniet het.
Vriendelike groete.
Jeanette W - Des 2020
Algehele gradering
'n Baie vreugdevolle en aangename verblyf.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Jeanette, baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer en resensie van jul verblyf hier in ons Nerf-af-Kothuis. Ons is bly julle kon hier ontspan. Dit was lekker om jul te leer ken. Dankie ook vir n baie netjiese Kothuis. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete.
Danielle J - Nov 2020
Algehele gradering
Ons spesiale dag was net meer spesiaal gemaak.
Lees meerNerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Danielle, dit was vir ons die grootste voorreg om deel te kon wees van jul Huweliksdag, en vreugde om 'n mooiste bruid op Nerf-af se werf te kon hé.
Ons is baie bly dat julle die mooiste fotos kon neem hier in ons Vintage Franse Kothuis en ook buite in ons Tuin.
Ons sien uit om jul terug te ontvang.
Liefde en geluk op jul lewenspad.
Eugene en Serina.
David R - Nov 2020
Algehele gradering
Stilte en vrede.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
So bly julle kon die stilte en rus hier in ons Nerf-af Kothuis geniet. Dit was vir ons n voorreg om jul te ontvang. Dankie vir die opbouende resensie.
Waardeer die terugvoer.
Jul is altyd welkom.
Elize V - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf vir enige vakansietyd.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie en goeie terugvoer van jul verblyf by ons Nerf-af Kothuis. Ook vir jul aanbeveling.
Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien jul gou weer. Vriendelike groete.
Corné G - Sep 2020
Algehele gradering
Top-klas.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Corné, Baie dankie!
Hierdie terugvoer op jul verblyf hier in ons Nerf-af-Cottage, is vir ons n groot inspirasie. Dit is heerlik om jul vir n tweede keer te akkommodeer.
Jul is altyd welkom!!
Groete.
Eugene en Serina
Lizelle K - Okt 2019
Algehele gradering
Lieflike huisie, warm atmosfeer, uitstekend toegerus, hoog aanbeveel.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Wonderlik! Baie dankie vir jou terugvoer en resensie op ons Nerf-Af-Kothuis. Dit is vir ons verblydend om so 'n goeie reaksie op ons verblyf en dekor te kry. Bly jul het lekker gebly.Dit is ons hart om gaste welkom en gemaklik te laat voel. Dankie ook vir 'n baie netjiese en skoon kothuis, toe jul uit is.
Jul verseker baie welkom om weer te kom kuier.
Groete.
Eugene en Serina.
Carina S - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jul uitstekende reaksie op jul lekker bly by ons Nerf-af-Cottage.
Bly dat jul ons unieke Vintage-Franse leefstyl so waardeer en geniet het.
Hoop ons sien jul gou weer!
Groete.
Eugene en Serina
Brenda B - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderful night's sleep.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
What a remarkable review! Thank you Brenda. So glad you enjoyed sleeping on our quality beds and cotton percale bedding. Your review really blesses our hearts. Would love to have you back in the near future.
Best wishes,
Eugene and Serina.
Corné G - Aug 2019
Algehele gradering
Smaakvolle, gemaklike verblyf.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jul opbouende resensie op ons Nerf-af-Kothuis. So bly jul kon as 'n familie ontspan en gemaklik saam kuier. Familie-tye is vir ons n groot prioriteit.Dit is ons hart om net die beste vir ons gaste te bied. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete.
Eugene en Serina.
Irma R - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasies!
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Wonderlik om te hoor Irma! Dankie dat jul ons Nerf-af-Cottage kies hier in die mooiste Overberg Streek. Hoop ons sien julle sommer baie dikwels in die toekoms.
Hier raak vreemdelinge ons vriende. Dankie ook vir heerlikste bederf van vars naartjies van jul Plaas af!
Roxine L - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik en cosy.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Dear Roxine,
Baie dankie, ons is bly om te hoor julle hou van ons Franse 'vintage' styl en dat julle die naweek in die kothuis geniet het.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Eugene en Serina
Pieter V - Jun 2019
Algehele gradering
Prentjiemooi cottage naby Hermanus en omgewing.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Dankie Pieter. So bly dat julle jul aand se verblyf by ons Cottage so geniet het. Dit is werklik ons hart om ons gaste tuis te laat voel. Bly jul hou van die styl en afwerking.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete.
Eugene en Serina.
Pierre L - Mei 2019
Algehele gradering
Keurige verblyf, sentraal geleë.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Goeie dag Pierre,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer en positiewe ervaring van ons Nerf-af-Cottage. Dit is ons doel om net die beste vir ons reisigers te bied.
Hoop ons sien jul gou weer.
Groete.
Eugene en Serina.
Izak O - Apr 2019
Algehele gradering
Die moeite werd. Sal dit defnitief aanbeveel.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Hi Izak. Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jul te ontvang. Baie bly dat julle drie mans as vriende n aand van lekker-kuier en braai by ons Kothuis kon geniet.
Hoop ons sien jul gou weer!
Egbert D - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike naweek in 'n smaakvolle kothuis - beveel Nerf-Af ten sterkste aan!
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Goeiedag Egbert,
Baie dankie vir jou goeie en opbouende resensie op ons Cottage.
Baie bly dat julle het die naweek geniet het.Hoop om julle gou weer te sien.
Dankie ook dat julle die Cottage so netjies agtergelaat het. Waardeer baie!
Was vir ons n plesier om jul te ontvang.
Groete.
Eugene en Serina
Alicia V - Jan 2019
Algehele gradering
Veilige, kindervriendelike plekkie.
Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie op ons Nerf-af Kothuis. Ons is baie bly dat jul lekker gebly het.
Chantal K - Nov 2018
Algehele gradering
Gorgeous cottage.
Lees meerNerf-af Cottage and Rooms se terugvoer
Hi Chantal,
Thank you so much for your encouraging review and recommendation on our Cottage. It really explains the heart that we put into building and decorating, also the quality and homely stay that we like to provide for our guests. It was lovely to host you and your husband. We trust that we will see you in the near future.
Regards,
Eugene & Serina
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosplasie-singel 14, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang