Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nerina Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Nerina Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kitty M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty M

Onverbeterlike verblyf in 'n uitstekende gastehuis.

Die plek was vlekkeloos skoon en baie gerieflik. Ons het 'n troue by Die Woud bygewoon en die ligging was uitstekend. Baie dankie aan die gasvrou vir al die moeite om ons verblyf so aangenaam te maak. Ons sal dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n gerieflike, stil, skoon plek soek om te oornag.

Andelina M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andelina M

Amazingly relaxing.

Stay was absolutely fantastic. Very homely and comfortable and located near shops.

Nerina Self-catering se terugvoer

Goeie dag Andelina en familie
Baie dankie dat julle Nerina Self Catering gekies het vir julle akkommodasie in Caledon.
Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Julle het die eenheid skoon en netjies agter gelaat.
Kommunikasie was goed voor en gedurende julle verblyf.
Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Groete
Amelia

Nerina Self-catering
Marli G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marli G

Verblyf vir 'n troue.

Gerieflike verblyf naby aan die funksielokaal, Die Woud, waar ons 'n troue bygewoon het. Baie netjies en die eienaar het ons toegelaat om vroeër te arriveer.

Eurisha S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurisha S

Okay

Ad stated place has 2 rooms, 1 with a double bed and 2nd room with 2 single beds. Both rooms had 2 single beds, 2nd rooms beds were very hard and uncomfortable. We were out most of the day, we were in Caledon, so we definitely required a good and comfortable night's rest. Would not have booked if I had known about the single beds.

Phumla B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumla B

Otherwise it's very beautiful and nice. Everything is close by, like shops, spa, etc.

I wish they could have sufficient towels in the bathrooms. Can you believe it was only one towel, and when we asked, we were told they don't provide one for the shower for hygiene purposes? That's not good at all. Another thing was the toilet paper; we had to ask when it was finished.

Claireese E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Claireese E

It was ok.

It is fine for a business trip.

Bea L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea L

Lekker!

Nerina gastehuis is 4 minute se ry van Die Woud waar ons vir 'n troue was, en sommer stapafstand van die naaste winkelsentrum. Plek is pragtig ingerig met al die nodige, eienaars so vriendelik. Voertuig veilig agter elektriese hek. Ons gaan kuier beslis weer!

Jacobus V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Netjies, veilige parkering en vriendelike gasvrou.

Casino naby. Wynroetes om die draai. Skilderagtige dorpie.

Nerina Self-catering se terugvoer

Goeie dag Jorika,

Baie dankie dat u Nerina Self Catering gekies het vir jul akkommodasie
Hoop ons sien jul weer in die toekoms
Mooi dag
Amelia

Nerina Self-catering
Wolfram K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfram K

Netjies, gerieflik en vriendelik.

Uitstekende verblyf-ervaring. Dit was skoon en netjies toe ons aankom. Aparte ingang met veilige parkering agter die hek. Die huis het ook 'n alarm. Neem net kennis dat eie handdoeke saamgebring moet word. Nerina Selfsorg is 'n klipgooi van die Pick 'n Pay en apteek en Die Woud trouvenue is slegs 5 min se ry weg. So baie goed geleë. Amelia was baie vriendelik en het ons toegelaat om effens vroeër te kon inboek om gereed te maak vir 'n troue. Ons sal weer oorbly by 'n volgende geleentheid.

Kate T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate T

Lovely stay, clean and tidy and spacious.

Was a lovely weekend stay. Nice self catering cottage, clean, tidy and spacious.

Elaine G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine G

Baie netjiese en skoon verblyf.

Verblyf het alles wat jy benodig. Sal net verkies dat handdoeke verskaf word, aangesien ek spesiaal moes gaan koop, want al die ander verblyf vir ons vakansie van tier dae het handdoeke verskaf.

Matthew H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew H

Very friendly, easy going home owner.

Recommended. Nothing fancy but everything you need is provided.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike en rustige eienaar.

Aanbeveel. Niks luuks nie maar alles word voorsien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Damaris K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Damaris K

The setting is beautiful and enclosed, close to a small mall.

We enjoyed our training at this venue, however I am not sure if the host prepared for her guest, as we could not complete our breakfast because the gas was depleted. This was not nice and it then impacted on the delay in the training time.

Elton J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elton J

Lovely place, nice view, close to shops and restaurants.

Me, my wife and kids had a fantastic weekend.

Zahn T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zahn T

Gemaklike bed en veilig.

Gasvrou baie bot. Gevoel dat ons onmiddellik met aankoms die verskil van die geld moes betaal. Nie eens kaartfasiliteit gehad nie. Het gelukkig kontant gehad, maar my man moes toe ATM toe ry om kontant vir ons troue te trek. Geen beskuit/vars melk in kamer.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 7, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWWUt3VUrmJLOogSx6Timn63L5BnKOEpwiAee3i02OyDBVxh3Zu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 7 Nerina Road Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.228712 19.430933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang