Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nerina Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Kitty M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Onverbeterlike verblyf in 'n uitstekende gastehuis. Die plek was vlekkeloos skoon en baie gerieflik. Ons het 'n troue by Die Woud bygewoon en die ligging was uitstekend. Baie dankie aan die gasvrou vir al die moeite om ons verblyf so aangenaam te maak. Ons sal dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n gerieflike, stil, skoon plek soek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andelina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Amazingly relaxing. Stay was absolutely fantastic. Very homely and comfortable and located near shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Nerina Self-catering
Goeie dag Andelina en familie Baie dankie dat julle Nerina Self Catering gekies het vir julle akkommodasie in Caledon. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Julle het die eenheid skoon en netjies agter gelaat. Kommunikasie was goed voor en gedurende julle verblyf. Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer. Groete Amelia

Marli G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Verblyf vir 'n troue. Gerieflike verblyf naby aan die funksielokaal, Die Woud, waar ons 'n troue bygewoon het. Baie netjies en die eienaar het ons toegelaat om vroeër te arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eurisha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Okay Ad stated place has 2 rooms, 1 with a double bed and 2nd room with 2 single beds. Both rooms had 2 single beds, 2nd rooms beds were very hard and uncomfortable. We were out most of the day, we were in Caledon, so we definitely required a good and comfortable night's rest. Would not have booked if I had known about the single beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumla B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Otherwise it's very beautiful and nice. Everything is close by, like shops, spa, etc. I wish they could have sufficient towels in the bathrooms. Can you believe it was only one towel, and when we asked, we were told they don't provide one for the shower for hygiene purposes? That's not good at all. Another thing was the toilet paper; we had to ask when it was finished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claireese E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2023

It was ok. It is fine for a business trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Bea L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lekker! Nerina gastehuis is 4 minute se ry van Die Woud waar ons vir 'n troue was, en sommer stapafstand van die naaste winkelsentrum. Plek is pragtig ingerig met al die nodige, eienaars so vriendelik. Voertuig veilig agter elektriese hek. Ons gaan kuier beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2020

Netjies, veilige parkering en vriendelike gasvrou. Casino naby. Wynroetes om die draai. Skilderagtige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Nerina Self-catering
Goeie dag Jorika, Baie dankie dat u Nerina Self Catering gekies het vir jul akkommodasie Hoop ons sien jul weer in die toekoms Mooi dag Amelia

Wolfram K
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2020

Netjies, gerieflik en vriendelik. Uitstekende verblyf-ervaring. Dit was skoon en netjies toe ons aankom. Aparte ingang met veilige parkering agter die hek. Die huis het ook 'n alarm. Neem net kennis dat eie handdoeke saamgebring moet word. Nerina Selfsorg is 'n klipgooi van die Pick 'n Pay en apteek en Die Woud trouvenue is slegs 5 min se ry weg. So baie goed geleë. Amelia was baie vriendelik en het ons toegelaat om effens vroeër te kon inboek om gereed te maak vir 'n troue. Ons sal weer oorbly by 'n volgende geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate T
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2019

Lovely stay, clean and tidy and spacious. Was a lovely weekend stay. Nice self catering cottage, clean, tidy and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 7, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWWUt3VUrmJLOogSx6Timn63L5BnKOEpwiAee3i02OyDBVxh3Zu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 7 Nerina Road Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.228712 19.430933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang