Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngala Lodge

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Karin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Fantasties. Ngala Lodge se diens was puik van die ontvangs, die verblyf en puik etes deur hul sjef Timothy. Netjies en skoon en baie gerieflik ingerig. Sal beslis dit weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Die beste verbly ooit waar ons gebly. Timothy, Precious en Love somemore is wonderlike mense. Laat jou so welkom voel en fokus op al die klein dingetjies om jou verblyf gemaklik te maak. Almal so vriendelik, verblyf modern en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Een woord: fantasties! Ek beveel Ngala lodge ten sterkste aan vir enige iemand wat vir 'n naweek of vakansie wil wegbreek uit die stad. Die personeel het ons op hulle hande gedra. Hulle was baie bedagsaam, vriendelik en respekvol. Hou dit so. En die akkommodasie...wow! Die verblyf gee jou 'n ware gevoel van 'n lodge. Baie mooi, pragtig en skoon. Sien julle binnekort weer! 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Ngala Lodge
Dankie Gideon vir die mooi review! Bly julle het dit geniet. Sien uit na jul volgende besoek. Annelize

Gerhard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Ngala Lodge exceeded my expectations. Was besonders lekker gewees. Almal was so vriendelik gewees, het dadelik tuis gevoel. Was baie netjies en skoon gewees. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Baie nice. Sal enige tyd terug soontoe. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marise R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Prima verblyf! Dankie vir ‘n onvergeetlike naweek! Die diens was uitstekend, elkeen het uit sy pad gegaan om seker te maak ons kom niks kort nie. Die lodge is pragtig, met fantastiese afwerkings. Ons sal vir seker baie binnekort terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Onvergeetlik! Dit was die heerlikste ervaring! Timothy wat die lekkerste kos maak, Precious wat elke keer se tafel dek in iets interessants omskep, Lovemore wat die wildsritte 'n belewenis maak en Elias wat amper oor sy voete val om elke wens behoorlik uit te voer. Dit was die lekkerste huweliksherdenking ooit! Ons het amper skaam gekry dat hierdie 4 pragtige mense ons so bedien het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf
4.6
Mrt 2019

Baie mooi, private en persoonlike plekke in die diepte van die stil bos. Het wonderlik gebly, so pragtige plekkie in die stilte van die bos. Baie stil, privaat en die diens is baie persoonlik. Jy word baie goed versorg. Kos was ongelooflik lekker en game drive was netso lekker. Baie dankie aan almal by Ngala vir 'n lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pride of Africa Natuurreservaat, Haakdoringfontein, Hammanskraal, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANsMpaSuCTsD0wuctalIBGuw5rSMQkHajVI9VBISa4fpl4UzzpV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Pride Of Africa Nature Reserve Haakdoringfontein 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.339662 28.385292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang