Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nhlambanyathi Lodge

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mari/Erich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 5 resensies vir Nhlambanyathi Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Samantha Smith S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha Smith S

Skoolvakansie by die see.

Dit was heel rustig en almal was baie gewillig om te help. Baie goeie diens.

James G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James G

Nhlambanyathi Lodge is net awesome, eienaars gaan regtig uit hul pad vir hul gaste.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer en dame, verblyf was fantasties (soos altyd). Dit was ons tweede besoek aan die lodge en was weereens baie tevrede met die akkommodasie en vriendelike staf. Die mense gaan werklik uit hul pad om aan al ons versoek te voldoen, my vrou het verjaar gedurende ons verblyf, Mari en Erich het gereël vir 'n lekker romantiese ete en tot 'n koek gebak vir my vrou as verrassing. Sal enige tyd weer daar gaan bly en ook aan my vriende voorstel.

Barne S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barne S

Aangenaam, vriendelike gasvryheid.

Word aanbeveel vir groepe.

David V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
David V

Pateties.

Word geadverteer as two sleeper log cabin, dis 'n wendy huis. Geen air-con, geen toilet, twee enkelbeddens. Deur so skeef vliegtuig kan daardeur vlieg. As ek wil kamp sal ek 'n tent gekoop het. Muskiete en goggas dra jou weg.

Nhlambanyathi Lodge se terugvoer

Ek dink nie dit is regverdig wat gesê is nie. Nêrens word geadverteer dat die eenheid 'n lugverkoeler in het en is ook nie voor gevra nie. Wat word verwag vir die prys wat betaal is? Woorde van die kliënt was, dis reg hulle soek net slaap plek. Hulle is die volgende oggend hier uit sonder om 'n woord te sê. Sondwana is platteland area en ons sukkel om alles reg te hou, maar doen ons bes. In die vervolg meneer, moet dalk vra vir alles wat jy in soek en dan sal jy hy die regte plek bespreek en ons nie sleg maak nie.

Groete

Nhlambanyathi Lodge
Jacky O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky O

Die rustigheid, vriendelikheid en netheid is tops.

Dit was ongelooflik lekker. Almal was vriendelik. Die plek is nou regtig die plek om te ontspan. Dis soos kamp net baie lekkerder. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer gaan kuier. Dankie vir almal wat ons vakansie die moeite werd gemaak het.

Nhlambanyathi Lodge se terugvoer

Dankie Jacky

Ons het dit baie geniet om julle hier te hê. Julle is awesome mense.

Groete

Nhlambanyathi Lodge
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the A1108 Pad, , 10 km from Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyNTFlYmJlLWQ0YmEtNDJjOS1hMjQ5LTk2ZWU0N2M5ZjYyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Off the A1108 Road Mbazwana 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.540236641574 32.59398414188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang