Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nicama Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Nicama Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marietjie J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Heerlike plek vir ñ familie wegbreek

Magda het gereeld kom in-check en seker gemaak ons het als wat ons nodig het. Die lieflike ruim huis het meer as genoeg plek vir ñ lekker groot familie. En al is dit ñ ou huis was als lieflik skoon. Veiligheid met klein kinders en die oop swembad was net ñ aanvanklike bekommernis. Sal defenitief terug wees vir nog ñ kuier.

Ansie J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie J

Het so tuis gevoel. Sal van nou af al ons familiefunksies daar hou!

Magda en haar mense het ons so warm verwelkom en uit hulle pad gegaan om ons te laat welkom voel. Die huis en omgewing is pragtig, rustig en voorwaar 'n stukkie hemel om heen te ontsnap vanaf die besige stad!

Nini V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Nini V

Baie lekker kuier plek.

Ons het heerlik op groot stoep gekuier met 10 mense, sal enige tyd die lodge aanbeveel.

Wessel P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel P

Groot huis met hele gesin onder een dak.

Baie lekker gekuier. Baie privaat en baie ruimte. Kleinkinders kon heerlik speel op groot grasperk. Magda se diens uitstekend.

Lindie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P

Heerlike wegbreek.

Dit was ongelooflik lekker op die plaas en ons het die hele dag saam met die kids by vlak swembad ontspan. Magda het kort-kort kom loer of als okay is. Perfekte plek vir kuier saam pelle met 6 slaapkamer huis en die grootste vlak swembad vir baljaar in die son.

Mellissa P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mellissa P

Great place to get away from the city, peaceful and quiet.

This place was really amazing, the rooms are big, enough space to relax. The Hospitality that we received from Magda was just incredible, very friendly. Most definitely we would visit again!

Leynettebubb@gmail B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leynettebubb@gmail B

Pragtige kamers en gesellige onthaal-area!

Vriendelike mense!

Nicama Lodge se terugvoer

Baie dankie! Dit was heerlik om julle by ons te he.

Nicama Lodge
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R7 700
R7 700 R6 930
per nag (plek vir 14)
Vanaf R7 700
R7 700 R6 930
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 40 van Rietspruit Plaas, Mabula, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMjJhNjY5LTI3MGUtNDk2Ni1hM2E0LTIyMTEzZjQ5YWVkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 700 nouVanaf R6 930 per nag (plek vir 14) 8 5 1 5 Portion 40 of the farm Rietspruit Mabula 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.82864331205 27.99203264633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang