Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nikita Motel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 493, Erfdeel 136, R512 Lanseriapad, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nikita Motel is in die dorpie Broederstroom sowat 25 km vanaf Hartbeespoortdam en 16 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë. Dié motel is ideaal vir reisigers of ’n naweekwegbreek.

Verblyf word in 26 dubbel- en 2-enkelbedkamers met en suite-badkamers gebied. Daar is 2 addisionele selfsorg-gesinskamers. Elke kamer met ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens het 2 badhanddoeke, 2 gesigwaslappe, seep, lugversorging, sjampoe en opknapper, koffie, tee, suiker en verromer vir 2 gaste. Elke selfsorgeenheid beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die selfsorgeenheid se kombuis is met 'n yskas, oond en 'n stoof. Al die kamers het 'n TV met sekere Open View-kanale.

Die motel het 'n swembad, biertuin, 'n kroeg, restaurant op die perseel en 'n speletjiesarea vir volwassenes. Daar is 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Michelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Nikita Motel is affordable and clean. Really good stay. Friendly staff. Great food. The pictures don't do justice. The beer garden is a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Melloney V
Saam met vriende
5.0
Was heerlik by en die kos is fantasties. Tops. Fantastiese verblyf en die kos is amazing. Skoon, netjies. Die staff is fantasties. En net weereens, di...
Sien meer
Feb 2024
Tayvia B
Saam met vriende
5.0
Delightful. We had an amazing time, with a large area to braai. We took our skottle. The restaurant is a little pricey. We felt safe, w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Sanja C
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, oulike verblyf dankie! Baie dankie, ons het heerlik gebly en kon lekker uitrus na al Harties se opwinding.
Okt 2023
Michelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for a 1 night stop over! Sien sterre.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Plaas 493, Erfdeel 136, R512 Lanseriapad, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Nikita Motel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 493, Erfdeel 136, R512 Lanseriapad, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA697782ade1ff43a1ab334e4e091c12266739b3c6312ac02df376e7b59fc709ec0cfcde56fb917675e01ff548343c5f25f506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Farm 493 Portion 136 R512 Lanseria Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -25.824281950294 27.891779195276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang