Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nina's House at Buffelspad

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspad, Middelberg-pas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Nina's House by Buffelspad is in 'n privaat natuurreservaat geleë op die grens van die Cederberg Wilderness Reserve. Die eenheid bied 'n panoramiese uitsig oor die natuur.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n aparte wasbak, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die huis is oopplan en sluit 'n patio, sitkamer en kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond en ketel.

Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n binnenshuise kaggel en veilige privaat parkeerplek in.

Doendinge op die perseel sluit bergfietsry, fietsry, begeleide staptogte en voëlkyk in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ian F
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Excellent. Great spot. Great walks. Pearson was very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Stefan H
Saam met lewensmaat
5.0
Die omgewing en atmosfeer is besonders. So mooi en diens was onverbeterlik.
Sep 2024
Nina B
Saam met lewensmaat
5.0
Great and peaceful place to retreat to. Lovely stay, has everything you need - very peaceful and surrounded by mountains. Perfect getaw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Craig H
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome outdoor escape in a lovely mountain setting. Fantastic outdoor location and absolute peace and quiet if you are looking to esca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Erika O
Saam met lewensmaat
4.8
Stilte, uitsigte en proteas. Pragtige ligging en mooi stappaadjies. Die beddegoed was fantasties. Die kombuisie is maar rudimentêr, maar solank jy mee...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buffelspad, Middelberg-pas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nina's House at Buffelspad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspad, Middelberg-pas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA578b1b5a883619b2f166d11697a51e3e317d225ab8c04e48098724cac0f6b95ecd3d20494efaa8f8ea345f105762c78815da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Buffelspad Middelberg Pass 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.622924042771 19.150671080456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang