No 2 Sandz
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nerena Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 116
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Dewald V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker woonstel, goed geleë!
Natashiah J - Aug 2024
Algehele gradering
Outstanding.
Lees meerNo 2 Sandz se terugvoer
Thank you for your lovely review, Natashiah. It was our pleasure hosting you at No2 Sandz. We are so glad that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon.
Marius B - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik met alle noodsaaklikhede beskikbaar.
No 2 Sandz se terugvoer
Dankie Marius.
Ons is bly julle het lekker by No2 Sandz gekuier.
Geniet die kuier saam met julle kinders.
Dee-lynn S - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek saam vriende.
Jane H - Mrt 2024
Algehele gradering
Close to the beach and restaurants. We had a great weekend.
No 2 Sandz se terugvoer
Thank you, Jane. We are so glad you enjoyed your stay at No2 Sandz. Hopefully, there will be less wind next time, so the kids can have more fun beach time.
Mart V - Feb 2024
Algehele gradering
Will definitely stay there again. Thank you Nerena and Retief for everything.
Lees meerNo 2 Sandz se terugvoer
Thank you, Mart.
We are so glad you enjoyed your stay at No 2 Sandz.
It was an absolute pleasure meeting you and your family.
Sulette H - Feb 2024
Algehele gradering
Ek sal beslis weer by No 2 Sandz bespreek.
No 2 Sandz se terugvoer
Dankie Sulette. Ons is bly julle het lekker gekuier by No 2 Sandz. Kom gerus weer kuier.
Shanon L - Jan 2024
Algehele gradering
Son, see, lekker.
No 2 Sandz se terugvoer
Dankie Shanon. Ons is bly julle het die vakansie geniet.
Colin A - Jan 2024
Algehele gradering
Easy access to the beach and shops.
No 2 Sandz se terugvoer
Thank you, Colin.
Glad you had a relaxing stay at No 2 Sandz.
Natheefa F - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing, quiet, good location, close to activities. All in all it was fun.
Julia D - Nov 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer van No 2 Sandz gebruik maak.
No 2 Sandz se terugvoer
Dankie, Julia. Ons is bly julle het lekker gebly in No 2 Sandz.
Debbie M - Nov 2023
Algehele gradering
It was the perfect stay. Home away from home.
No 2 Sandz se terugvoer
Thank you Debbie. We hope you had a great birthday.
Sasha-lee A - Sep 2023
Algehele gradering
Fun, awesome and chilled.
No 2 Sandz se terugvoer
Thank you Sasha-lee. We are glad that you enjoyed your stay.
Madelein Elnie P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gawe ontvangs, baie netjiese woonstel met soveel esktras.
No 2 Sandz se terugvoer
Hi Madelein
Dankie vir jou terugvoer. Dit was ons voorreg om julle te kon huisves.
Ons is bly dat julle lekker gekuier het in No2 Sandz
Cecelia H - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was awesome.
No 2 Sandz se terugvoer
Dankie Cecilia.
Ons is bly julle het lekker gekuier.
Wilfred D - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker.
No 2 Sandz se terugvoer
Dankie Wilfred.
Ons is bly julle het die tydtjie geniet.
Jeremy James A - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
No 2 Sandz se terugvoer
Dankie Jeremy. Dit was lekker om julle te ontmoet. Bly julle het julle kuier geniet
Candice F - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful.
No 2 Sandz se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay with us, Candice-lee.
Naomi M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
No 2 Sandz se terugvoer
Dankie Naomi. Ons is bly julle het julle kuier geniet.
Astrid F - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome.
No 2 Sandz se terugvoer
Thank you, Astrid. I'm glad you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you.
Sarah W - Jan 2023
Algehele gradering
Our stay was very nice, we enjoyed it so much.
Lees meerNo 2 Sandz se terugvoer
Dankie Sarah. Ons is bly julle het julle kuier geniet
Cliff J - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasmagories.
No 2 Sandz se terugvoer
Dankie Cliff. Ons is bly julle het lekker gebly.
Lynne H - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely unit.
No 2 Sandz se terugvoer
Thank you Lynne. We look forward to welcoming you home again in the future.
Francois N - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was ons jaarlikse vakansie en sentraal om alles te doen.
No 2 Sandz se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontmoet en te huisves in No2 Sandz.
Rozelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige kuier.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Lee-anne W - Des 2022
Algehele gradering
Everything you could want in a stay away from home.
Lees meerNo 2 Sandz se terugvoer
Thank you Lee-anne.
It was our pleasure hosting you.
Elna T - Nov 2022
Algehele gradering
Ruim & skoon eenheid wat gerieflik toegerus is. Waarde vir jou geld!
No 2 Sandz se terugvoer
Baie dankie, Elna. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is baie bly julle het julle kuiertjie geniet.
Elizabeth B - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
No 2 Sandz se terugvoer
It was our pleasure hosting you and your family Elizabeth. We are so glad you enjoyed your stay.
Queen B J - Sep 2022
Algehele gradering
Best of them all.
No 2 Sandz se terugvoer
Thank you Queen. It was our pleasure hosting you and your friends
Cheriline A - Sep 2022
Algehele gradering
Home away from home.
No 2 Sandz se terugvoer
Dankie Cheriline.
Dit was ons plesier.
Ellewaine B - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerNo 2 Sandz se terugvoer
Baie dankie Ellewaine.
Ons hoop julle weer binnekort te verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Sandz, Kerkstraat 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang