Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

NoNaMe

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir NoNaMe
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Corné L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné L

Was n naweek vir die boeke!

Baie moderne huis, verskriklike vriendelike diens, naby aan die hoofstraat. Baie kudus, zebras en varke gereeld om die huis gesien.

Billy P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy P

Heerlike verblyf met rustigheid en pragtige uitsigte.

Ons het die tydjie baie geniet en dis ook lekker naby aan die winkels en restaurante. Die nagapies was pragtige vermaak. Die eienaars het aan al die bells en whistles gedink in die huis. Die ekstra komberse was 'n welkome lafenis in die skielike kouegolf wat deurgekom het. . Die enigste iets wat ek kan voorstel vir die toekoms. Die tweede badkamer het soms nie warm water deurgegee nie. My dogter het twee dae in ons badkamer gestort. (Nie regtig kritiek nie, daar was 'n uitkoms, ons noem dit maar net).

NoNaMe se terugvoer

Hi Billy

Thank you for your feedback. I do apologise for the hot water issue I was not aware that there was a problem.

Regards
Merle

NoNaMe
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leguan-straat 2163, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf2bdf5f0ced2bb7dfc6bf26f76f7583ce838f36042a990b040c91292644f52befb802272b01ed16576e9b9f1b435c086972?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 2163 Leguan Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.343273585157 31.776009368717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang