Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nonna Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francesca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Nonna Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Amanda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Spontane gasvryheid maak Nonna Cottage vyfster-verblyf.

Ons het Nonna Cottage geniet. Fantastiese waarde vir geld. Baie dankie Henry en Franchesca.

Stefan W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan W

Ongelooflik lekker.

Dit was vir ons 'n groot voorreg gewees om by Nonna Cottage te bly. Dit is rustig om die huis, en is loopafstand na die strand, as ook die winkels. Die eienaars Francesca en Henry, is wonderlike mense en dit was vir ons 'n voorreg gewees om hulle te ontmoet. Ek het net positiewe ervarings gehad by Nonna Cottage en beveel dit sterk aan vir enige persoon wat 'n rustige vakansietydjie by die strand spandeer. Baie dankie Francesca en Henry vir die wonderlike tyd wat julle vir ons voorsien het. Ons waardeer dit opreg!

Felicia L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia L

Baie rustig en stil, geen klagtes.

Ek sal Nonna Cottage aanbeveel vir 'n gesin met 3 kinders. Die plek is baie mooi en skoon.

Rickus J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus J

Pleasurable, enjoyable, clean.

Spectacular, relaxing.

Brandon F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon F

Baie lekker en vriendelike diens.

Plek was mooi en baie skoon die diens was vriendelik en plek word rêrig aanbeveel.

Nonna Cottage se terugvoer

Bly julle het julle vakansie geniet kom kuier gerus weer.

Francesca

Nonna Cottage
Cayvin V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cayvin V

Very good value for money.

See stars.

Douw M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Douw M

Baie goeie ligging, veilig, lekker bed. Alles wat jy nodig het is klaar daar.

My vakansie in Margate was baie lekker omdat Nonna Cottage baie sentraal geleë is. Geen ander woonstel bewoners om jou nie. Baie privaatheid en dit voel of jy by die huis is. Baie lekker selfsorgwoonstel!

Nonna Cottage se terugvoer

Baie dankie Douw, ons is bly julle het die geniet, ons hoop julle kom weer kuier by die see.
Francesca,
Nonna Cottage

Nonna Cottage
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilkiestraat 8, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxzH2EIYu98q2oigJotpwtI6j0Qjd2IeLIYvQbboUZ289G08o3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Wilkie Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.853128 30.376657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang