Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nonna Cottage

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Amanda D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Spontane gasvryheid maak Nonna Cottage vyfster-verblyf. Ons het Nonna Cottage geniet. Fantastiese waarde vir geld. Baie dankie Henry en Franchesca.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Ongelooflik lekker. Dit was vir ons 'n groot voorreg gewees om by Nonna Cottage te bly. Dit is rustig om die huis, en is loopafstand na die strand, as ook die winkels. Die eienaars Francesca en Henry, is wonderlike mense en dit was vir ons 'n voorreg gewees om hulle te ontmoet. Ek het net positiewe ervarings gehad by Nonna Cottage en beveel dit sterk aan vir enige persoon wat 'n rustige vakansietydjie by die strand spandeer. Baie dankie Francesca en Henry vir die wonderlike tyd wat julle vir ons voorsien het. Ons waardeer dit opreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Baie rustig en stil, geen klagtes. Ek sal Nonna Cottage aanbeveel vir 'n gesin met 3 kinders. Die plek is baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2018

Pleasurable, enjoyable, clean. Spectacular, relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Baie lekker en vriendelike diens. Plek was mooi en baie skoon die diens was vriendelik en plek word rêrig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Francesca
Nonna Cottage
Bly julle het julle vakansie geniet kom kuier gerus weer. Francesca

Cayvin V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2018

Very good value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Douw M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2017

Baie goeie ligging, veilig, lekker bed. Alles wat jy nodig het is klaar daar. My vakansie in Margate was baie lekker omdat Nonna Cottage baie sentraal geleë is. Geen ander woonstel bewoners om jou nie. Baie privaatheid en dit voel of jy by die huis is. Baie lekker selfsorgwoonstel!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Francesca
Nonna Cottage
Baie dankie Douw, ons is bly julle het die geniet, ons hoop julle kom weer kuier by die see. Francesca, Nonna Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francesca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilkiestraat 8, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxzH2EIYu98q2oigJotpwtI6j0Qjd2IeLIYvQbboUZ289G08o3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Wilkie Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.853128 30.376657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang