Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nonsuch Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Angelo V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantastic holiday house with magnificent views of the lagoon, beach and mountain. Enjoyed every minute of our stay at the house. Very neat and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janri R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

10/10 vir ligging en netheid. Ligging is fantasties en die huis baie skoon en netjies met duursame kombuistoebehore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Heerlike vakansie plekkie. Uitstekende ligging met pragtige uitsig oor see, rivier en berge. Die plek is lekker gemaklik en baie goed toegerus. 'n Idiale plek om jou skoene uit te skop en te ontspan. Die bestuurder, Jeaneke, was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2022

Fantasties - great plek en sal weer gaan. Net vuil buite en vol spinnerakke - heelwat spinnekoppe.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Ons het 'n ongelooflike naweek gehad. Perfekte huis vir enige tipe groep. Huis is die perfekte vakansiehuis. Kon nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Topklas naweek in 'n topklas huis! Sal beslis weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

'n Wonderlike langnaweek in 'n fantastiese plek. Die huis is so geleë dat ons n pragtige uitsig op die strand gehad het. Dit is ook toegerus met meer as wat nodig is, van 'n goeie gehalte. Hoogs aan te bevele. Ook veilig vir klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma D
Kort verblyf
4.0
Jun 2021

Relaxed location with great views. While kitchen was well-equipped and was spacious we found the bedrooms to be very small, tight and cold. The lounge area has uncomfortable couches and very small even for 4 people. I can't imagine where 6 people would sit inside to relax if we were 6 (the house says it can accommodate 8 - 10 but there would be nowhere to sit inside should it rain or at night when you want to relax inside. Please remind cleaning staff to clean both braais. Grids were terribly dirty (or provide brushes to clean with).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeaneke
Nonsuch Cottage
I'm sorry that Nonsuch Cottage did not fully meet your expectations and I have taken note of your comments.

Lillian Marguerite V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Heerlik, baie heerlik! Ons het so gerieflik gebly in hierdie skoon, ligte, toegeruste en mooi geleë huis op Onrus se lagune en strand. Wye uitsigte en tog stiller as die strandhuise wat teen die pad geleë is. Snags is daar net die sagte geruis van die see wanneer jy buite sit met jou tone teen die vuurtjie, en kan jy jou verbeel alles gaan goed. ’n Rustige rusplek vir virus-vermoeides.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jeaneke Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-straat 11, Onrusrivier, Onrus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ba5a1ba43eadef2eea0fd33a3e16c5cac4f37086a712921a237fce8b1e4e98bbdc6216b06c4c5da08c1d5003fd873b08465?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 11 Disa Street Onrus River 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417297 19.177923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang