Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noorkapperlaan Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Noorkapperlaan Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacques L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Fantasties!

Amazing place and amazing people. Baie dankie vir 'n lekker rus.

Hanro G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanro G

Baie lekker.

Ons en die kinders het dit baie geniet. Sal beslis weer wil gaan.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Dankie Hanro. Sien gou weer.

Noorkapperlaan Self-catering
Geoffrey L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey L

Gasvryheid van Anita en Louis was onverbeterlik. Hulle het ons dadelik met aankoms laat tuis voel.

Sal die verblyf beslis aanbeveel. Netjiese en goed toegeruste eenheid. Lekker beddens en stort. Anita en Louis is 'n wenspan. Nogmaals baie dankie vir 'n lekker kuier.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Noorkapperlaan Self-catering
Heila V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Sien sterre.

Ons het heerlik by Noorkapperlaan Self-catering vir twee nagte oorgebly. Anita het ons baie vriendelik ontvang en ons het alles gehad wat ons kon nodig kry.

Eldri V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eldri V

Heerlik, ontspanne, lekker lag.

Wonderlike plek. Heerlik gebly. Niks kortgekom.

Lukas S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S

Jongensfontein bly net 'n wonderlike plek.

Baie lekker, net te kort.

Darryl P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darryl P

Lovely quiet and relaxed place.

We had a lovely, relaxing time at this venue. The hosts were very helpful and gracious regarding any additional needs we may have. Thank you Louis and Anita.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Thank you Darryl! Looking forward to welcoming you back.

Noorkapperlaan Self-catering
Annelie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Ons het baie lekker gebly en alles gehad wat nodig is.

Noorkapperlaan is goed geleë, ruim en netjiese woonstel vir vier persone. Die eienaars is gasvry en behulpsaam.

Annemarie G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G

Goeie verwelkoming gehad.

Vriendelike gasvrou, netjies, skoon en als wat nodig is was in eenheid. Lekker geslaap met die see so in die ore. Julle sien ons weer.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Annemarie. Sien gou weer.

Noorkapperlaan Self-catering
Jacques Francois F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Francois F

Lekker gebly, gerieflik en alles wat jy nodig het is daar.

Skoon en netjies, asook die wonderlike gasvryheid van Louis en Anita wat,'n mens dadelik laat tuis voel. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Francois.

Noorkapperlaan Self-catering
Karen F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen F

Wonderlike kliëntediens.

Ons het opgedaag met 'n siek kind en die Lindes het uit hulle pad uit gegaan om te help. Ons het in Noorkapper 1 gebly en dit is perfek vir klein kinders. Dit het. 'n omheinde tuin en geboude buitebraai. Die twee enkelbeddens in die leefkamer het sake ook baie makliker gemaak. Regdeur ons verblyf was die Lindes tegemoetkomend en baie vriendelik.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Groot plesier Karen.

Noorkapperlaan Self-catering
Trudie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie L

Baie vriendelik ontvang. Definitief meer as wat ons verwag het. Baie lekker gebly.

Baie veilig en rustige area. Naby strand en winkel. Baie netjies.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Trudie.

Noorkapperlaan Self-catering
Dirk C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Very pleasant.

We had a lovely stay.

Shevon F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shevon F

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Ons was baie tevrede met alles en het letterlik lekker geslaap. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie James.

Noorkapperlaan Self-catering
Marietta P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta P

Vriendelike mense, ruim verblyf.

Alles wat mens nodig het is hier te vind.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie.

Noorkapperlaan Self-catering
Hannes D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Aangenaam en gasvry.

Gasheer en vrou het ons goed behandel.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Jeanetta

Noorkapperlaan Self-catering
Cedric Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric Z

Fantasties.

Skoon, veilig, vriendelik.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Cedric.
Hoop om julle weer terug te verwelkom.

Noorkapperlaan Self-catering
Brandon D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon D

Was 'n baie lekker kuier. Vriendelike mense, sal aanbeveel.

Plekkie baie netjies en skoon en die diens is puik.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Brandon. Julle is altyd welkom.

Noorkapperlaan Self-catering
John D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Fantastic.

I will recommend Noordkapperlaan Self-catering to anyone.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Thank you so much!

Noorkapperlaan Self-catering
Andrea L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea L

Wonderlike, fantastiese naweek.

Baie lekker plekkie, alles wat jy benodig is daar. Louis en Anita is baie vriendelik en behulpsaam. Ons kom kuier beslis weer.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Andrea.
Sien uit om julle weer te sien.

Noorkapperlaan Self-catering
Frendelene A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frendelene A

Heerlik rustig.

Ons het baie heerlik naweek gehad by Noorkapperlaan.

Monique D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Ruim verblyf.

Lekker ruim, veral as jy net 2 persone is. Geen direkte uitsig op die see.

Helga D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga D

Baie oulike gasvrou en gasheer.

Ek sal die plekkie aanbeveel.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Helga.

Noorkapperlaan Self-catering
Elmien B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien B

Ons het die verblyf terdeë geniet.

Baie mooi, netjiese plek. Mooi see-uitsig en baie vriendelike gasvrou en haar man, laat jou werklik tuis voel.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Elmien.
Sien uit om julle weer te sien

Noorkapperlaan Self-catering
Aletta V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta V

Vriendelike behulpsame gasvrou en gasheer.

Ons het heerlik gekuier. Pragtige uitsig oor die see en natuur. Veilig, skoon en netjiese huisie met alles wat jy benodig en in werkende toestand. Ons beveel Noordkapper definitief aan.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Lida.
Hoop om julle gou weer te sien.

Noorkapperlaan Self-catering
Annelie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

Vriendelike ontvangs, netjiese woonstelletjie.

Ons het heerlik gekuier, baie dankie.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Annelie. Hoop om julle gou weer te sien.

Noorkapperlaan Self-catering
Shane S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane S

Dit was baie lekker ons het ons baie geniet.

Ons het n goeie verwelkoming omtvang en goeie gasvryheid die plek was netjies. Ons het dit baie geniet

Engela R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Engela R

Baie dankie Anita vir die hartlike , warm en vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gekuier.

Baie oulike Gasheer en Gasvrou, plekkie is baie, baie netjies en goed uitgerus met alles wat mens nodig het om lekker te bly. Baie goed gelee naby die stand en die uitsig slaan jou asem weg.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie. Sien daarna uit om julle gou weer te sien.

Noorkapperlaan Self-catering
Coramine J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coramine J

Heerlik.

Alles 100%. Niks het ons gepla. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Noorkapperlaan Self-catering
Chrisna K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna K

Lekker kuierplek.

Ons het lekker gebly. Plekkie gesellig. Netjies. Eienaars dierbaar.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Chrisna!

Noorkapperlaan Self-catering
Rene S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Asemrowend.

Heerlike plekkie en waarde vir geld.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Rene, sien julle gou weer.

Noorkapperlaan Self-catering
Andre G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Baie lekker gekuier.

Vriendelike ontvangs. Skoon en gemaklike verblyf.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie André, ons waardeer die terugvoer.

Noorkapperlaan Self-catering
Chris P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Lekker gebly.

Gasvrye eienaars. Ons het ons verblyf geniet. Alles is daar vir selfsorgverblyf. Die woonstel is netjies en skoon.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Chris, ons waardeer die terugvoer.

Noorkapperlaan Self-catering
Linda S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Was baie netjies en gerieflik.

Ons het dit baie geniet. Baie netjies.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Linda, ons waardeer die terugvoer.

Noorkapperlaan Self-catering
Marian M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marian M

Heerlik stil en rustige omgewing, netjiese skoon geriewe.

Die gasvrou is 'n ongelooflike aangename mens en het ons met elke gril en gier tegemoetgekom. Sy is baie behulpsaam, vriendelik en regtig uit haar pad uit gegaan om te verseker dat als in orde is. Die eenheid is perfek ingerig en die beddens hoogs gerieflik.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Marian.

Hoop om julle gou weer te sien

Noorkapperlaan Self-catering
Jan J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J

Heerlik gebly!

Ons het heerlike gebly. Die plekkie was gerieflik, netjies, skoon met als wat jy nodig het. Dit was heerlik naby die see en die gedruis van die see saans het ons heerlik laat slaap. Louis en Anita het ons vriendelik ontvang. Ons sal beslis van hul gebruik maak as ons weer daarheen gaan en hul sterk aanbeveel.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Jan, hoop om julle gou weer te sien.

Noorkapperlaan Self-catering
Ashwin S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwin S

Fantasties, uitstekend!

Wat 'n fantastiese naweek. Ek sal definitief weer hier oorbly!

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Ashwin.
Sien uit om julle weer te sien.

Noorkapperlaan Self-catering
Andre Van Der Merwe A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Van Der Merwe A

Ons is baie vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies.

Louis en Nita was woderlike gasheer en gasvrou. Ons het baie tuis gevoel en ons twee aande terdeë geniet. Ons sal hulle verblyfplek te enige tyd aanbeveel.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Andre, ons waardeer die terugvoer.

Noorkapperlaan Self-catering
Ferdie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdie V

Genotvol.

Skoon, netjies en lekker gekuier.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Elize, ons waardeer die terugvoer.

Noorkapperlaan Self-catering
Sandra H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Uitstekend.

Baie oulike plekkie - alles is daar wat jy nodig het. Netjies en skoon. Heerlik geslaap. Anita se gasvryheid is uitstekend. Ons met ope arms ontvang. Sal die plekkie vir enigeen aanbeveel.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Noorkapperlaan Self-catering
Dillina V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillina V

Fantasties. Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. A.g.v 'n baie besige program, was ons min ure van die dag daar. Volgende keer, daar gaan beslis 'n volgende keer wees, kom ons vir langer om alles voluit te kan geniet.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Dillina, ons waardeer die terugvoer.

Noorkapperlaan Self-catering
Zimkhitha K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimkhitha K

Ongelooflik fantasties.

Wat 'n ongelooflike ervaring, dit het soos familie gevoel. Hulle het selfs vir ons 'n groter eenheid gegee en ook die see-uitsig een. Ons volgende vakansie sal definitief by hulle wees. Hulle maak mens se vakansie bekostigbaar, hulle is vriendelik en dierbaar. 'n Mens wil nie vertrek nie en sien uit na die volgende geleentheid om weer daar te wees.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Unbelievably fantastic.

What an unbelievable experience. It felt like family. They even gave us 'n bigger unit and also one with a sea view. Our next holiday will definitely be with them. They make your holiday affordable, they are friendly and lovely. You don't want to leave and look forward to the next opportunity to visit again.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie Yvonne, hoop om julle gou weer te sien.

Noorkapperlaan Self-catering
Roeline H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline H

Dit was 'n wonderlike wegbreek.

Noorkapperlaan is 'n pragtige plekkie, ten volle toegerus om jou vakansie te vergemaklik. Dit is in 'n pragtige omgewing met baie om te doen vir oud en jonk. Beslis een van ons beste vakansies nog!

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het lekker gekuier.

Noorkapperlaan Self-catering
Susan V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

'n Uiters aangename verrassing!

Hierdie plek is regtig waarde vir geld! Dit is netjies en stylvol ingerig en die ontvangs is baie aangenaam en verwelkomend! Ek sal dit enige tyd vir my vriende aanbeveel!

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde.

Noorkapperlaan Self-catering
Andre O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Ongelooflike lekker plek en diens is uisters puik. Great gewees.

Sal enige tyd weer gaan. Die diens was great en was 'n ongelooflike lekker naweek. Plek is baie veilig en het alles wat jy nodig het. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Dankie vir 'n lekker tyd by julle.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde.

Noorkapperlaan Self-catering
Lucia D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia D

Baie lekker gebly.

Baie goed toegerus, netjies en skoon. Vriendelike eienaars, baie behulpsaam. Sal weer daar tuisgaan, het lekker gebly.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde.

Noorkapperlaan Self-catering
Deriza T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deriza T

Rustige plekkie waar jy die see kan hoor.

Oulik toegerus vir 'n vinnige wegbreek. Parkering effens ongemaklik langs die huis en geen see-uitsig omdat dit agter in erf van hoofhuis staan. Gasvrou vriendelik en baie behulpsaam.

Charl H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charl H

Skoon en rustig.

Het baie lekker gebly vir die kort tydjie. Sal weer kom kuier.

Noorkapperlaan Self-catering se terugvoer

Dankie vir die gawe woorde.

Noorkapperlaan Self-catering
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 8, Jongensfontein, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNDQ2ZWM4LWZlOWQtNDE0ZS1iMjczLTE5OTgzZDI2NjljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 8 Noorkapper Avenue Jongensfontein 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.428823960649 21.333859419809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang