Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noorkapperlaan Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jacques L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantasties! Amazing place and amazing people. Baie dankie vir 'n lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanro G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Ons en die kinders het dit baie geniet. Sal beslis weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Noorkapperlaan Self-catering
Dankie Hanro. Sien gou weer.

Geoffrey L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gasvryheid van Anita en Louis was onverbeterlik. Hulle het ons dadelik met aankoms laat tuis voel. Sal die verblyf beslis aanbeveel. Netjiese en goed toegeruste eenheid. Lekker beddens en stort. Anita en Louis is 'n wenspan. Nogmaals baie dankie vir 'n lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Noorkapperlaan Self-catering
Baie dankie. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Heila V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Sien sterre. Ons het heerlik by Noorkapperlaan Self-catering vir twee nagte oorgebly. Anita het ons baie vriendelik ontvang en ons het alles gehad wat ons kon nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eldri V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Heerlik, ontspanne, lekker lag. Wonderlike plek. Heerlik gebly. Niks kortgekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Jongensfontein bly net 'n wonderlike plek. Baie lekker, net te kort.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl P
Kort verblyf
4.4
Feb 2024

Lovely quiet and relaxed place. We had a lovely, relaxing time at this venue. The hosts were very helpful and gracious regarding any additional needs we may have. Thank you Louis and Anita.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anita
Noorkapperlaan Self-catering
Thank you Darryl! Looking forward to welcoming you back.

Annelie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Ons het baie lekker gebly en alles gehad wat nodig is. Noorkapperlaan is goed geleë, ruim en netjiese woonstel vir vier persone. Die eienaars is gasvry en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Goeie verwelkoming gehad. Vriendelike gasvrou, netjies, skoon en als wat nodig is was in eenheid. Lekker geslaap met die see so in die ore. Julle sien ons weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Noorkapperlaan Self-catering
Baie dankie Annemarie. Sien gou weer.

Jacques Francois F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Lekker gebly, gerieflik en alles wat jy nodig het is daar. Skoon en netjies, asook die wonderlike gasvryheid van Louis en Anita wat,'n mens dadelik laat tuis voel. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Noorkapperlaan Self-catering
Baie dankie Francois.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 8, Jongensfontein, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNDQ2ZWM4LWZlOWQtNDE0ZS1iMjczLTE5OTgzZDI2NjljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 8 Noorkapper Avenue Jongensfontein 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.428823960649 21.333859419809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang