Nuyvallei Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Freek W - Sep 2024
Algehele gradering
Great stay away from home. Friendly staff, very friendly and helpful.
Tamson F - Jul 2024
Algehele gradering
Great place. Quiet and peaceful. Very neat. We enjoyed our stay.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Thank you very much.
Bets V - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Caroline D - Jul 2024
Algehele gradering
Really lovely stay.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Hi Caroline, you are more than welcome to re-visit, and thanks for your kind review.
Best Regards
Charmaine, Irma and team
Ann H - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd meer as welkom.
Jerome G - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het Nuyvallei Gastehuis regtig baie geniet.
Marizel G - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Hi Marizel, baie dankie vir jou boodskap, julle is meer as welkom.
Campbell B - Aug 2024
Algehele gradering
Suited us for a quick night's stay.
Mark D - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely setting, accommodation tired.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Good morning, Mark. Thank you for informing us. We will ensure all maintenance faults are fixed. You are more than welcome to revisit in the future.
Michael O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie stil omgewing vir goeie rus.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Bly julle plaasvakansie geniet.
Jeanette S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustig met pragtige natuurskoon en voel lewe.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Hi Jeanette,
Baie dankie vir jul besoek, julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Selfoon opvangs is maar nie altyd so goed naby die berg nie.
Shannilee J - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant, nice and cosy.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Hi Shannilee, dankie vir jou resensie. Ons het die afgelope tyd foutiewe kraglyne en elektriese toevoer probleme gehad en dit het die seine ook geaffekteer. Ons vra groot omverskoning hiervoor, maar julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Allistair S - Aug 2024
Algehele gradering
It was what we expected it to be wonderful.
Vincent V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekke.
Steven M - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful location, rooms as above.
Marlin G - Jun 2024
Algehele gradering
Good.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Good day, thanks for your comment. We will look at the lighting of the place.
Annemie B - Jun 2024
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Adele C - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, naby aan N2. Kamers het 'n goeie skoonmaak en algemene opgradering.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Hayley G - Aug 2024
Algehele gradering
Please consider changing your beds.
Lou M - Mei 2024
Algehele gradering
Sal nie weer van Nuyvallei Gastehuis se akkommodasie gebruik maak nie.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Mnr Maritz, ons is jammer oor die slegte ondervinding wat u by ons ondervind het. Ons vra groot omverskoning hiervoor. U is welkom om weer te kom oor bly, ons het baie meer kamers wat groter is.
Dinie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Nie aangenaam nie.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Dit was donderweer en alhoewel dit warm was, sukkel ons om die swembad blink te kry met die slegte weer vooraf. Alles was dood, die TVs, WiFi, alles was buite ons beheer. Die lig en matras kan aandag gebruik.
Anita C - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was glad nie wat ons verwag het van die foto's ens van hoe dit sou wees nie.
Lees meerLuciano M - Des 2023
Algehele gradering
Was baie leka.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Thank you again. It's good to hear that our guests enjoy our farm.
Allan W - Des 2023
Algehele gradering
Very good and comfortable.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Sorry about that. Geysers work with gas and must be opened wide.
Ingrid T - Des 2023
Algehele gradering
Fantasies.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Bly julle het dit geniet
Philippe P - Nov 2023
Algehele gradering
Shame we only stayed 1 night.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
THANK YOU VERY MUCH.. COME AGAIN
Louise J - Sep 2023
Algehele gradering
Sou lekker gewees het as 'n ontbyt ingesluit was.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Hallo ja ons Plaas 1871 in familie. Ou geboue wat deur Italiaanse Krysgevanges gebou is in 1945.. Baie tradisie...Maar probeer om in goeie toestand te hou.. Nuy o Hill 5km van ons met fantastiese etes...Dankie vir besoek.
Gina H - Sep 2023
Algehele gradering
Value for money, basic but clean and quiet.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
I'm happy you enjoyed your stay, Gina.
Peter V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Peter baie dankie vir die goeie resensie, julle was pragtig en is verseker welkom om weer te kom kuier.
Ansune V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Willem V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese kuier.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Baie dankie ... Lekker as mense jou plek geniet
Yvonne V - Apr 2023
Algehele gradering
Ruim en rustig. Tuine is pragtig. Netjies.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Yvonne. Kom weer
Fran E - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely gorgeous and tranquil with beautiful gardens.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay. We are a working wine farm and want guests to enjoy their stay and enjoy our beautiful nature. We are old style and every piece of furniture from our farm. Not modern but 6 generations in Conradies from 1911. Come back again and thank you.
Henk W - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, alles was so huislik en gemaklik.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Hallo baie dankie. Bly julle het geniet. Kom weer asb. Irma
Carla N - Jul 2023
Algehele gradering
Gesellige plaas kuier.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Baie dankie. Alles uit liefde.
Thomas M - Des 2023
Algehele gradering
Excellent value for money with incredibly polite staff.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Thank you very much. Hope you come again.
Ockert S - Mrt 2023
Algehele gradering
Omgewing is fantasties.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Stem saam. Gisteraand besluit om braai pakke, aartappels en brood in vrieskas te hou.
Yolande E - Apr 2023
Algehele gradering
Was very lovely, would recommend to friends.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, heerlik om te hoor julle het dit geniet.
Nicola G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi setting, maar nie alles het gewerk nie.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Heerlik om te hoor julle het dit op ons plaas geniet. Kom weer asb
Vanessa A - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely farm feel - great stay away from modern living.
Nuyvallei Gastehuis se terugvoer
Thankyou very much. So good to hear you was happy. Come again
Magda U - Aug 2023
Algehele gradering
Swak en teleurstellend.
Lees meerNuyvallei Gastehuis se terugvoer
Hallo Magda.. Ja jy het bad getref. Krag was af as gevolg van beurtkrag en dan is die Wi-Fi af. Water geysers word nie warm nie en bo alles loop die tenk leeg as gevolg van dinge buite ons beheer. Jou ondervloerse verhitting was af by tye and ude lugversorging het warm gemaak. My mede gasvrou is my ander dogter en sy is vreeslik lief vir haar werk en ons. Sy het gese van die ander kamer. Jy moes haar bel oor jou Pa wat koud gekry het. Jammer daaroor. Die bedliggies het gewerk toe ons dit getoets het. Julle ken mos bulps. Ons plek ons trots, mooi natuur en mooi tuine.
Mense se vir wat hulle betaal goed.
Ons deel ons mooi plaas met gaste uit liefde. Charmain het my verseker sy het julle probeer help.
- Kapasiteit: 115 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Werda Plaas, Nuy Valley Gasteplaas, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang